Hotel in Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 290 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wilna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige hotel met see uitsig, heerlike atmosfeer en uitstekende ontbyt. Ons is vriendelik ontvang, ons is gehelp met bagasie tot op die tweede vloer, kamer baie netjies en skoon. Die ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sal enige tyd weer hier bespreek. Diens is puik. Baie lekker gebly. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Familie wegbreek. Baie goeie verblyf, goeie waarde vir geld, skoon en netjies, heerlike ontbyt, professionele personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertha V
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Wonderlik om nuwe jaar so te begin! Baie lekker gebly. Netjies, skoon. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt. Uitstekend geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luna P
1 nag
4.6
Jan 2026

‘n Lieflike plek om te oornag tydens ‘n kuier in Hermanus, prime location. Die verblyf was lekker. Die kamers in die nuwe vleuel is wel bietjie warm. Dit sal dalk nice wees as daar lugverkoelers in die kamers is, of ten minste waaiers in die hoogsomer. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Llewellyn Mark V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer kom. Alles is perfek by die Windsor Hotel. Ek kan nie indink dat ek meer waarde vir geld kan kry as die Windsor se pryse. Hulle maak dit maklik vir locals om ook in Hermanus vakansies te kan hou. Airconditioning sal in die toekoms waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Goeie middag Llewellyn Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly om te hoor jy het dit so geniet by ons, en vind die hotel sulke goeie waarde vir geld. Ons het beslis verkoelingstelsels op ons (wenslys) gesit, en hoop dit sal gebeur! Ons sien uit om julle weer by die hotel te verwelkom. Groete, Madeleine & die Windsor Span

Jacky A
1 nag
5.0
Okt 2025

Best value for money. Always a pleasure to stay in this beautiful hotel with its excellent service and best breakfast buffet in Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Good afternoon Jacky Thank you so much for your review. We are delighted to hear you enjoyed your stay and found the service to be so good. We also agree that our breakfast is the best in town! We hope to welcome you back again soon! Kind regards, Madeleine On behalf of the Windsor team

Charlotte V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Bekostigbare verblyf en pragtige ou wêreldse sjarme met moderne opgraderings. Fantastiese verblyf, loopafstand na restaurante en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Goeie middag Charlotte Baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle weer binnekort by ons terug te verwelkom! Groete, Madeleine

Adriaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker en die moeite werd. Hotel se ligging en diens besonder goed. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Hotel binne loopafstand van die sentrale fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 344

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 204 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAewekzqLTMNEOWZ8GP8W9X1DSUJcZt3Wdt4R1UnKte1c1u3D5W2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 290 5 1 5 49 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.421222222222 19.240222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang