LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Hotel in Hermanus

Windsor Hotel HermanusPrime picks icon.

Prime picks icon.

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2026 tot 11 Des 2026.
  • 204 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 49 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Windsor Hotel en sy selfsorgeenhede is in privaat besit en staan trots op die randjie van Hermanus se asemrowende Walkerbaai. Die meeste kamers bied panoramiese uitsigte oor die see en daarmee saam die wêreld se beste walviskyk-geleenthede vanuit die kamers.

Die 120 jaar-oue Windsor is naby Hermanus se middedorp met sy ryk verskeidenheid restaurante, galerye en winkels, en is al gemoderniseer, sonder om sy familie-atmosfeer en huislike gasvryheid te verloor.

Die verblyf bestaan uit kamers met see-uitsigte, kamers sonder see-uitsigte en 10 Anneks-kamers wat bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, TV, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad in.

Die hotel bied konferensiegeriewe vir 80 afgevaardigdes en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Hermanus, met sy sjampanje-kleurige lug, is 'n pragtige 120 km-rit van Kaapstad af en die elegante Windsor is die perfekte plek om te ontspan en 'n groot verskeidenheid doendinge in die omtrek aan te pak. Doendinge naby ons sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide wandelings en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry

Kamers

Anneks
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is in 'n aparte gebou agter die hoofhotel met geen spesiale uitsig nie. Daar is slaapplek vir 2 gaste en die kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriwe, 'n kluis, TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Een kind tussen 0 en 12 jaar kan gratis bly wanneer hulle met hul ouers deel en kan op 'n slaapbank of 'n enkelbed.
Vir 2 of meer kinders ouer as 12 jaar moet 'n skakelkamer teen 'n enkelkamertarief bespreek word indien een van die 2 kinders onder 12 jaar is.
Indien beide kinders onder 12 jaar is, sal die kamer se tariewe vir 2 volwassenes gekwoteer word.
Daar is 'n beperkte aantal skakelkamers en dit is onderhewig aan beskikbaarheid wanneer die bespreking gemaak word.
- Let asb. dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinder, bejaarde gaste of gaste met beperkte vermoëns nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer - front nie na see
Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
18 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriwe, 'n kluis, TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

2-Enkelbedkamer - front nie na see
Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
9 Beskikbaar

Dubbelkamer - front na see
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
22 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad-oor-stort. Die kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriwe, 'n kluis, TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Een kind tussen 0 en 12 jaar kan gratis bly wanneer hulle met hul ouers deel en kan op 'n slaapbank of 'n enkelbed.
Vir 2 of meer kinders ouer as 12 jaar moet 'n skakelkamer teen 'n enkelkamertarief bespreek word indien een van die 2 kinders onder 12 jaar is.
Indien beide kinders onder 12 jaar is, sal die kamer se tariewe vir 2 volwassenes gekwoteer word.
Daar is 'n beperkte aantal skakelkamers en dit is onderhewig aan beskikbaarheid wanneer die bespreking gemaak word.
- Let asb. dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinder, bejaarde gaste of gaste met beperkte vermoëns nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer - front na see
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
9 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriwe, 'n kluis, TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kroeg
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Een kind tussen 0 en 12 jaar kan gratis bly wanneer hulle met hul ouers deel en kan op 'n slaapbank of 'n enkelbed.
Vir 2 of meer kinders ouer as 12 jaar moet 'n skakelkamer teen 'n enkelkamertarief bespreek word indien een van die 2 kinders onder 12 jaar is.
Indien beide kinders onder 12 jaar is, sal die kamer se tariewe vir 2 volwassenes gekwoteer word.
Daar is 'n beperkte aantal skakelkamers en dit is onderhewig aan beskikbaarheid wanneer die bespreking gemaak word.
- Let asb. dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinder, bejaarde gaste of gaste met beperkte vermoëns nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 356 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Mooiste see uitsig. Wonderlike verblyf. Als van die eerste tree in die hotel tot die laaste tree. Die walvisse het elke dag 'n vertoning g...
Sien meer
Okt 2026
Juanita O
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir Walvis seisoen. Hierdie hotel is goeie waarde vir geld. Dis seriously old-school en pragtig! Die beddens was gemaklik en die ontbyt heerlik...
Sien meer
Sep 2026
Lynette V
Saam met vriende
5.0
Relaxing, comfortable, safe, friendly. My friend and I were so impressed with the friendliness of the staff from Reception to Housekeep...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Marius N
Saam met lewensmaat
5.0
Het Reed's verseker kere hier gebly en sal definitief terugkom. Het baie lekker gebly, baie sentraal geleë, waarde vir geld, uitstekende diens en baie...
Sien meer
Sep 2026
Elizabeth F
5.0
Comfortable, clean accommodation with exceptional staff. Highly recommended. The position of the hotel is spectacular and affords one e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 356 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Louise V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Fantasties. Mooiste see uitsig. Wonderlike verblyf. Als van die eerste tree in die hotel tot die laaste tree. Die walvisse het elke dag 'n vertoning gegee vanuit my kamer venster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita O
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Perfek vir Walvis seisoen. Hierdie hotel is goeie waarde vir geld. Dis seriously old-school en pragtig! Die beddens was gemaklik en die ontbyt heerlik. Ek wens ons het nog 'n nag gebly om pool te speel en agter in die mooi tuin te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Relaxing, comfortable, safe, friendly. My friend and I were so impressed with the friendliness of the staff from Reception to Housekeeping. At our request, the king size bed was transformed into two single beds - no complaints!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Het Reed's verseker kere hier gebly en sal definitief terugkom. Het baie lekker gebly, baie sentraal geleë, waarde vir geld, uitstekende diens en baie lekker ontbyt met 'n wye verskeidenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth F
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Comfortable, clean accommodation with exceptional staff. Highly recommended. The position of the hotel is spectacular and affords one easy access to surrounding highlights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Good morning, Thank you for your review of the hotel and letting us know how your stay was. Thank you also for your lovely comment about our staff - we really appreciate it. We hope to welcome you back again soon for another wonderful stay. Kind regards, Madeleine

Helen N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Beautiful sea front hotel with very friendly and welcoming staff. Beautiful location, spacious rooms and a safe area. Secure parking on the premises is an added bonus. The breakfast is very good. All the staff are so friendly, welcoming and helpful. Close to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Dear Helen Thank you so much for your lovely review and for taking the time to let us know how your stay was. We are delighted to hear you enjoyed the location of the hotel and found the proximity of the hotel to town to be so convenient. Thank you as well for the lovely comments about our staff - we are so grateful. We hope to welcome you back again soon. Kind regards, Madeleine

Lumari H
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Lieflik! Pragtige hotel met baie historiese waarde. Ligging fantasties. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Goeie middag Lumari Baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet. Ons hoop julle kom kuier binnekort weer vir ons. Groete, Madeleine

Jason L
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Excellent. I loved my stay, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Good afternoon Jason, Thank you for your review and for taking the time to give us a rating. We are delighted to hear you enjoyed your time with us, and we hope to welcome you back to the hotel again soon. Kind regards, Madeleine

Johan M
1 nag
5.0
Aug 2026

Alles wat nodig is. Lieflike area en uitsig. Lekker gebly soos altyd. Lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Liewe Johan Baie dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by die Windsor Hotel. Ons is so bly om te hoor julle het lekker gebly en die uitsig geniet. Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Groete, Madeleine

Elisabeth S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

It was great! Thank you. It was good. Very nice location with a view over the sea. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Windsor Hotel Hermanus
Good afternoon Elisabeth Thank you so much for your review and for taking the time to let us know how your stay was. We are delighted to hear you enjoyed your time with us and found the location of the hotel to be so good - we agree! We hope to welcome you back again soon for another wonderful stay! Kind regards, Madeleine On behalf of the Windsor Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 423

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Windsor Hotel Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2026 tot 11 Des 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Anneks
B&B
Dubbelkamer - front nie na see
B&B
2-Enkelbedkamer - front nie na see
B&B
Dubbelkamer - front na see
B&B
2-Enkelbedkamer - front na see
B&B

Een kind tussen 0 en 12 jaar kan gratis bly wanneer hulle met hul ouers deel en kan op 'n slaapbank of 'n enkelbed.
Vir 2 of meer kinders ouer as 12 jaar moet 'n skakelkamer teen 'n enkelkamertarief bespreek word indien een van die 2 kinders onder 12 jaar is.
Indien beide kinders onder 12 jaar is, sal die kamer se tariewe vir 2 volwassenes gekwoteer word.
Daar is 'n beperkte aantal skakelkamers en dit is onderhewig aan beskikbaarheid wanneer die bespreking gemaak word.
- Let asb. dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinder, bejaarde gaste of gaste met beperkte vermoëns nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 204 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAewekzqLTMNEOWZ8GP8W9X1DSUJcZt3Wdt4R1UnKte1c1u3D5W2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag, vir 2 mense 356 5 1 5 49 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.421222222222 19.240222222222
Soek in 'n groter streek