+14
Gastehuis in Wingate Park

Wingate Family Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anita O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie goeie verblyf. Vriendelike ontvangs. Privaat, skoon, netjies, ruim, stil, genoeg slaapplek, heerlike beskuit en koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Sal weer daar tuis gaan. Pragtige plekkie, daar is alles wat mens nodig het. Gasheer gaan uit hul pad om dit gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Lekker. Dit was vreeslik aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerieflik, veilig en skoon. Dit was nie ons eerste keer nie en ons is baie tevrede met die plekkie, lekker naby Wingate Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Baie dankie vir die resensie, julle is altyd welkom.

Annetjie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

We could chat until late, play card games and just enjoy each other's conversation. Friendly, warm hospitality. Quiet, still, safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netjies en skoon. Mooi skoon en gemaklik! Lekker naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie.

Julia K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Safe and good hospitality. We had a great stay; the area is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Baie lekker gebly, dankie. Baie lekker gebly, dankie. Al negatief is ons het ons baie moeg was en het omtrent 15 min gesukkel om in te kom. Naderhand het ons toeter geblaas (iets wat ons nooit doen) voor iemand kom help het. 'n Nr by die hek wat ons kon bel of 'n klokkie wat ons kon lui sou baie help. Verblyf was baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies en skoon met oorgenoeg slaapplek. Netjies en skoon met oorgenoeg slaapplek. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek

726 Woody Street, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3R1RmCF47HNpwl3sYbaLJ3OWO4onHTAPLWKJAjd9opKGAbC2hv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 5 mense 170 5 1 5 726 Woody Street Wingate Park 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.827358785724 28.269668317791

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang