LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wingate Family Apartment | LekkeSlaap
+14

Wingate Family Apartment

32 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Wingate Family Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elizabeth C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met vriende

Perfek, ontspanne, privaat, ruim, Afrikaans.

Perfek vir 4 vriendinne! Fantasties dat dit in so 'n stil area was, maar nie te ver van geriewe nie. Heerlik om Afrikaans te praat. Ons was aangenaam verras met wat ons gekry het (mens weet mos nie altyd of dit gaan wees wat jy "sien" nie) en sal beslis weer van hierdie billike verblyf gebruikmaak!

Wingate Family Apartment's terugvoer

Dankie vir jul resensie. Kom gerys weer.

Wingate Family Apartment
Karien J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Vriendelike diens. Privaat. Ruim. Alles wat jy nodig het. Baie sentraal.

Dis 'n baie ruim en gerieflike eenheid. Die feit dat daar nie TV is nie, sorg dat gesinstyd baie goed benut word. Baie lekker bordspeletjies en boeke. Ons het baie tuis gevoel en heerlik ontspan. Die blyplek is baie sentraal en die hele opset was vir ons familie perfek gewees. Ons gaan beslis weer hier oorbly.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Dankie Karien vir jou resensie, julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Natasha G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha G
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Ek sou dalk net 'n televisie in die kamer wou voorstel.

Carel V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Gesin met tieners

Baie netjies, mense baie vriendelik, beddegoed warm. Ag, ek dink vir die prys kom 'n vyfster nie naby nie.

Dit is so stil, voel of jy op die plaas is, alles is daar: 'n kafee net oor die staat, geen verkeer in die oggende of aand nie, geen mense in straat wat lawaai nie, net die mooi gekoer van die duiwe waarmee jy ontwaak. Ja, dit is stiller as op my plaas. Ek sal dié enige tyd aanbeveel vir 'n naweek, oornag of selfs vir een nag.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Waardeer baie.

Wingate Family Apartment
Melanie E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Gesin met tieners

Pragtig en baie gerieflik.

Die plekkie is pragtig en baie gerieflik ingerig. Ons het spesiaal gevoel met die sjokolades op die kussings en daar was selfs teddiebere op die bed vir kleiner kinders. Daar was koffie, tee, suiker, melk in die yskas en 'n paar beskuite. Ons het alles gehad wat ons nodig het en sal beslis weer daar gaan slaap as die geleentheid hom voordoen. Pragtige skilderye teen die muur wat die eienares self geverf het was so 'n pragtige toevoeging.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word opreg waardeer.

Wingate Family Apartment
John M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Last minute booking that exceeded expectations.

We searched for accommodation less than 24 hours before we planned to arrive and needed to be in that area due to proximity to family we were visiting, so we did not have great expectations and at that price all expectations were exceded and we will stay there again when visiting family.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Odette K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette K
Saam met vriende

Wel toegeruste oornagwoonstel.

Ons was net vinnig vir een aand se oornag daar. Maar die plekkie is perfek vir langer tydperk ook! Slaapplek vir tot en met 5 mense.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Ons is dankbaar vir jul goeie resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Yolandi R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Gesin met tieners

Alles was netjies en skoon en ons het lekker gebly.

Dit was 'n lekker en gemaklike oornagblyplek vir ons gesin van 5. Ons sal Wingate Family Apartment definitief aanbeveel.

Ian A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ian A
Gesin met klein kinders

Heerlike groot kamer. Baie lekker gebly.

Grootste kamer wat ek al gesien het.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer en dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het!

Wingate Family Apartment
Letitia D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D
Gesin met klein kinders

Vinnige oorslaap vir troue, maar alles wat ons nodig gehad het.

Voldoen aan al ons behoeftes vir oorslaap vir troue.

Rene K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Saam met vriende

Gerieflik, modern en uitstekende waarde vir geld.

Gerieflike, modern slaapplek vir 'n groep. Baie goeie waarde vir geld. Selfsorgeenheid met veilige parkering. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop om julle weer te sien.

Wingate Family Apartment
Maritsa P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa P
Gesin met klein kinders

'n Tuiste waar familie weer opregte familie-wees ervaar.

Sink weg in 'n sagte rusbank, met koffie en sjokolade oor die toonbank en speletjies wat die deurnagkersie sal laat bly brand. Dis mos die ervaring van opregte familie-wees!

Wingate Family Apartment's terugvoer

Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.

Wingate Family Apartment
Casper S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper S
Gesin met klein kinders

Was baie gemaklik en lekker.

Het daar gaan oorslaap om my pa Pretoria Oos Hospitaal toe te neem. Was lekker naby aan hospitaal en vreeslik lekker om daar te bly! Kinders het die bordspeletjies baie geniet! Sal beslis weer daar gaan oornag!

Stefanie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie aangename en vriendelike mense. Plekkie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Bly altyd baie lekker.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, julle is wonderlike gaste en is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Stefanie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Madeleine K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K
Gesin met tieners

Baie netjies en vriendelik.

Privaat, netjies en veilig.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.

Wingate Family Apartment
Anke S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke S
Gesin met klein kinders

It was clean and very neat!

We had a great stay! Thank you very much!

Hanri B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri B
Saam met vriende

Dit was 'n fees van 'n week daar.

Die plek is netjies, skoon, gerieflik, veilig. Soveel moeite is gedoen. Daar is meer as genoeg handdoeke, komberse en kussings. Was regtig 'n baie lekker week. Kan nie wag vir die volgende geleentheid nie.

Des B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was meer as tevrede, baie waarde vir geld, baie vriendelik ontvang, het baie tuis gevoel, sal definitief weer daar bly en hoogs aanbeveel.

Baie netjies, skoon en veilig. Baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel. Baie waarde vir geld, hoogs aanbeveel. Ek sal nie eers kyk na ander plekke in die omgewing nie. Dankie aan almal.

Lyzette B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette B
Gesin met tieners

Gerieflike akkommodasie. Ruim en skoon.

Dit was 'n aangename plekkie om te bly.

Jean-mari H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari H
Saam met vriende

Vriendelike mense, netjies en gemaklik.

Was baie aangenaam. Sal beslis weer teruggaan.

Stefanie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Netjiese plek met veilige parkering en waarde vir geld.

Wingate Family Apartment's terugvoer

Dankie Stefanie, waardeer jou resensie baie!

Wingate Family Apartment
Leslie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie P
Gesin met tieners

Baie baie lekker, sal weer wanneer ek daai kant toe gaan.

Baie lekker, sal beslis weer inklok by hul, dankie baie.

Eddie C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Gesin met tieners

Baie netjies en keurig.

Ons en die kinders het die talle bordspeletjies baie geniet.

E D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs. Ideaal vir die gesin met kleiner kindertjies.

Baie dankie Roelien en Neels vir die hartlikheid waarmee julle ons ontvang het. Ek sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel vir 'n paartjie of andersins 'n gesin met kleiner kindertjies. Ons sal julle beslis weer sien.

Fanie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense met skoon blyplek.

Maklik om te kry en uiters skoon en netjiese plek met interessante oudhede vir vermaak.

Stefanie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon en netjiese plek sal beslis weer daar tuisgaan.

Louise H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay.

Friendly and warm welcome from the hostess. Wonderful atmosphere and spacious. Will definitely stay there again if in a crisis in Pretoria.

Joan V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde, gemaklik, gerieflike ligging.

Die gasheer was tegemoetkomend en die woonstel was als wat ons nodig gehad het voor ons vlug. Ruim en naby O.R. Tambo.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value, comfortable and conveniently situated.

The host was accommodating and the apartment all we required for the night before we flew out. Spacious and comfortable and O.R. Tambo was easily accessible.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Angela D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D
Gesin met klein kinders

Netjies en pragtig.

Wat 'n fantastiese gasheer en gasvrou. Hier kry jy meer as wat jy verwag. Uitstekende diens en sal baie graag weer daar wil oorbly. Baie dankie Neels en Roelien. Oulike en ordentlike mense.

Keith D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith D
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf met goeie kliëntediens.

Snoesige, netjiese eenkamerplek. Die eienaars was baie vriendelik en ons sal weer daar oorbly.

Gawie G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie G
Gesin met klein kinders

Baie netjies en goeie diens.

Baie maklik om te vind en sentraal. Baie netjies met goeie diens.

Vanaf R630
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R630
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3R1RmCF47HNpwl3sYbaLJ3OWO4onHTAPLWKJAjd9opKGAbC2hv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630  per nag (vir 5 persone) 32 5 1 5 726 Woody Street Wingate Park 0153 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.827358785724 28.269668317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!