6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3027 Clionella Street, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zandtorini Seaside Cottage bied selfsorgverblyf in Langezandt Fishermens Village. Dis sowat 150 m vanaf Langezandt-strand.
Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n kothuis met slaapplek vir 6. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ook 'n stort, toilet en wasbak. Die losstaande kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die hoofhuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die beskutte agterplaas bied 'n veilige speelarea aan kinders.
Die kothuis het ook 'n toesluit-motorhuis.
Struisbaai se hawe is net in die straat af en dis ook naby die Agulhas-vuurtoring, wynroetes, winkels en restaurante. Die huis voorsien 'n gedetailleerde kaart oor trekpleisters in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3027 Clionella Street, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Zandtorini Seaside Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3027 Clionella Street, Langezandt Fishermens Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang