+47
B&B in Stellenbosch

Zorgvliet Wines Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johann V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Uitstekende verblyf. Alles was perfek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was 'n lieflike, rustige, veilige en absolute pragtige blyplek. Absoluut heerlik. Dit was rustig, veilig, gerieflik en met pragtige uitsigte. Ons het so lekker in Jonkershoek gestap, roosterkoeke geëet en ook lekker wyn gedrink. Ek sal beslis aanbeveel en sien uit na ons volgende kuier. Een aand was te min om alles te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Zorgvliet Wines Country Lodge
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer en hoop om julle weer hier by ons te verwelkom!

Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Lieflik, rustig, pragtig, vriendelik, heerlike kos. 99.9% Ja. Nie almal deel in die vriendelike diens nie. (Ons kamer was nie opgemaak na die eerste aand nie, alhoewel 'Make up room' op die deur was. Die persoon in ontvangs was baie kortaf met ons oor die situasie).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Zorgvliet Wines Country Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer en vir die mooi woorde oor ons omgewing, kos en atmosfeer. Ons vra om verskoning vir die kamerdiens wat nie volgens verwagting was nie, asook jou ervaring by ontvangs. Ons neem dit ernstig op en sal dit met die span opvolg. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom.

Hersheal T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtige plek en ligging met komplimentêre wynproe ingesluit. Pragtige ligging en fantastiese kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Asemrowende ligging, heerlike kos. Ons het heerlik gebly. Warm en vriendelike ontvangs gehad. Aandete was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Zorgvliet Wines Country Lodge
Baie dankie vir die terugvoering, ons verwelkom julle graag weer!

Steve L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Lekker. Ontbyt 100%. Die sementblokke tussen gras maak stap vir ou mense en vroue met hak skoene moeilik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Izelle
Zorgvliet Wines Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoering.

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend. Asemrowende natuurskoon, netjiese verblyf, vriendelike personeel. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Picture perfect. We had the most incredible stay with the most amazing food, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Zorgvliet Wines Country Lodge
Thank you for your positive review. We look forward to your next visit!

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Puik. Was heerlik en sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Zorgvliet Wines Country Lodge
Thank you for your positive review. We look forward to your next visit!

Ashley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Waarde vir geld. Pragtige plek met uitstekende gehalte kos en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izelle
Zorgvliet Wines Country Lodge
Thank you for your positive review. We look forward to your next visit!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R3 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R310, Helshoogte Pass, Banhoek Valley, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzdzpV1mrnKZEgCokv6j63oCR5wtpeU37TWbQVwk14dnxviLKHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R310, Helshoogte Pass Banhoek Valley 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914552944443 18.935483694077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang