Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Waterspoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Waterspoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterspoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterspoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Waterspoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Waterspoort

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Limpopo

Rose & Ivy Guest House bied gehalteverblyf en is in die buitewyke van Louis Trichardtlaan. Dié gastehuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op reis is na die Krugerwildtuin of oor die grens. Die kothuis...

Vanaf
R4 950
per nag, vir 11 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Mudzimu Nthusa is geleë op 'n plaas met 800 hektaar ongerepte bosveld noord van die Soutpansberge. Hierdie boslodge is 'n jaglodge en bied ideale akkommodasie vir groepe, families of jaggeselskappe. Tot 11 selfsorg...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Dzata Lodge & Game Ranch het in 2011 sy deure oopgemaak en is in die Bandelierkop-omgewing in die skadu van die pragtige Soutpansbergreeks geleë. Die hoofhek is maklik bereikbaar met 'n teerpad en die lodge bied 'n...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Lodge in Louis Trichardt, Limpopo

Northgate Lodge is 6 km buite Louis Trichardt en bied verblyf aan sakereisigers, gesinne of diegene op soek na oornagverblyf. Dis naby die N1 en dorpsgeriewe. Daar is 23 grasdak-chalets. Elke selfsorg-chalet het '...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Louis Trichardt, Makhado

Cuckoo's Nest Guest House is 'n pragtige Tudor-styl-huis in 'n troppiese tuin met uitsigte op die Soutpansberge net 4 km buite Louis Trichardt. Die gastehuis het 6 ruim kamers met koningingrootte-beddens of dubbelb...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Louis Trichardt, Makhado

Kloppersbosch Cottage bied gehalte-verblyf, net 4 km buite Louis Trichardt aan die voet van Soutpansberg, en is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Dis naby talle winkels en restaurante, asook doendinge en besienswaardig...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Soutpansberge

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Chinaka Game Lodge is 'n privaat, afgeleë en bekostigbare lodge in die hartjie van die Bosveld in Limpopo. Dié lodge is naby Vivo en Alldays, net 3,5 uur se ry vanaf Pretoria en op pad na die Mapungubwe Wêrelderf...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Mapungubwe National Park

Iphofolo Lodge is op 'n wildplaas wat 1200 hektaar groot is, met meer as 30 soogdierspesies en sowat 350 voëlspesies. Die lodge bied die ideale wegbreek vanaf die stad of diegene wat al die besienswaardighede in Li...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Wia-Kyla bied verblyf in gastekamers en is 15 km van Louis Trichardt af, op die N1, geleë. Daar is 'n gelisensieerde restaurant op die perseel. Die lodge bied slaapplek vir 16 gaste in 5 kamers. Daar is 2 kamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]