Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Albertinia
4.1/5
volgens 75 resensies

Lees regte resensies van Albertinia van 75 geverifieerde gaste.

Indien jy Albertinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Albertinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Albertinia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Albertinia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Albertinia akkommodasie

Bladsy 2 - 13 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Lekke Rus is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Albertin...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R4 480
per nag, vir 2 mense

Garden Route Game Lodge is 8 km van Albertinia af en spog met die Langeberg as agtergrond. Dié malaria-vrye privaat...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 480
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

The Palms is 'n pragtige Kaaps-Hollandse huis in die bekoorlike dorpie Albertinia, halfpad tussen Riversdal en Moss...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Daaglikse Skoonmaakdiens
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)

Verblyf binne 50 km van Albertinia

Saxon River Camp

Kampeer/karavaan in | Tuinroete, TuinroeteWes-Kaap
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense

Saxon River Camp bied 'n keuse tussen kampeerplekke of 'n houtkothuis 14 km buite Albertina. Die kampeerterrein is ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 8)

Bon Game Private Reserve is op 'n privaat natuurreservaat geleë en is 'n lieflike selfsorghuis ongeveer 20 km vanaf...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)

Elandsrug Verblyf is 'n privaat selfsorgkothuis op die eienaar se plaas in Bland’s Drift buite Mosselbaai. Hierdie ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Lekker Johnnie Outpost is op ’n plaas 18km (waarvan 9 km grondpad is) buite Stilbaai geleë. Hierdie klipkothuis b...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)

Takjes Plaas bied verblyf in 'n lieflike selfsorghuis wat op 'n perdeplaas, sowat 20 km buite Stilbaai, geleë is en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)

Swartklip Game

Wildsplaas in | Tuinroete, TuinroeteWes-Kaap
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense

Swartklip Game bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildplaas langs die R305 tussen Stilbaai en Riversdal. Dié geski...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Gouritz Valley is op die R325 tussen die N2 en Gourtiz geleë. Die instansie is net 13 km van Gouritz af. Die verbl...

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem