Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Gastehuise (5)

Resensies van Aston Manor

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Aston Manor van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Aston Manor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Aston Manor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aston Manor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Manor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Aston Manor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Aston Manor

Vanaf
R299
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

AfriCaren Budget Stay is 'n sakpasgastehuis met 'n warm Afrika-atmosfeer in Rhodesfield, Kempton Park. Dis net 1,8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en naby 'n Gautreinstasie. Ons bied 'n keuse tussen gast...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona, Gauteng

AfricaSky is 'n luukse executive lodge, 10 km van O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge is in 'n pragtige tuin wat privaatheid aan gaste bied met 'n private ingang. Hierdie eienaar-bestuurde lodge straal warm ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Edleen, Gauteng

Big 5 Guesthouse is gerieflik geleë 5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie pragtige gastehuis is luuks afgewerk en gemeubileer. Die huis is in die middel van 'n baie aangename woonbuurt en net 'n paar mi...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pomona, Gauteng

Avant Garde Lodge is 'n luukse B&B net buite die middestad met maklike toegang tot die internasionale lughawe, winkelsentrums, vermaak en sakegebiede. Hier by die lodge sal jy so tuis voel soos by jou eie huis met u...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Birchleigh, Johannesburg

Koedoe Guest House bied gerieflike verblyf in die Birchleigh-buurt in Kempton Park, 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié gastehuis bied toegang tot hoofweë en is ideaal geleë tussen Johannesburg en ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Gauteng

Marben Manor Gastehuis is gerieflik geleë net 10 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die gastehuis word omring deur 'n pragtige tuin met heerlike hoekies waar gaste in die skaduwee kan sit en onts...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rhodesfield, Gauteng

Melwood Airport Lodge is in Kempton Park geleë, sowat 5 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons gerieflike selfsorg-eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer het 'n selfs...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeck Park, Johannesburg

U-lala bied gehalte-verblyf in Van Riebeeck Park, 'n stil voorstad van Kemptonpark. Dis naby talle winkelsentrums, en Emperor’s Palace met teaters en restaurante. Dis ook naby die besigste lughawe in Afrika, O.R. ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bonaero Park, Gauteng

Blueberry Place is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste wat in Bonaero Park in Kempton Park geleë is. Die moderne eenheid bied 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en die hoofbadkamer is ing...

15% af Aanbod!
VanafR686
R583
per nag, vir 2 mense
B&B in Kemptonpark, Bonaero Park

Airport Tower Lodge bied B&B-verblyf in Bonaero Park in Johannesburg. Dié lodge is ideaal geleë en is 8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Airport Tower Lodge beskik oor 4 kamers wat individueel versier ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Aston Manor akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]