Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (83)
B&Bs (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (77)

Resensies van Astonbaai

4.6 / 5  
volgens 141 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 141 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Jamaican Palms 17 is in Marina Martinique in Jeffreysbaai, Oos-Kaap geleë. Jeffreysbaai is bekend vir perfekte branders, lieflike strande en 'n vakansie-atmosfeer wat dwarsdeur die jaar heers. Hierdie eenheid bied ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Astonbaai

Carley Beach House is 'n bekoorlike vakansiehuis met pragtige see-uitsigte in Astonbaai, net 5 km van Jeffreysbaai af. Die huis is net oorkant die strand. Verder spog die huis met 'n buitebraai-area, 'n kroeg op die...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Marina Sands 10 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die kompleks is die ideale basis vanwaar die area se besienswaardighede verken kan word. Dié huis het slaapplek vir 6...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Claptons 18 is in Marina Martinique, in Astonbaai sowat 5 km van Jeffreysbaai af, geleë. Claptons Beach is 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit in die Marina met afstandbeheerde hooftoegang en toegang tot die strand. ...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R688
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

9 St Kitts 9 is in Marina Martinique in Jeffreysbaai en bied gehalte-vakansieverblyf. Dié pragtige, drieslaapkamereenheid is teen die water in 'n baie gewilde vakansiebestemming en bied 24 uur-sekuriteit en 5,5 km ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Marina Martinique Claptons Beach 9 is in die Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai geleë. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en is net 100 m van die strand af. Dit is ook loopafstand vanaf die bekende Marina Wat...

Vanaf
R1 230
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

43 Marina Cove is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Astonbaai

The Astons No. 3 bied puik verblyf vir 'n gesin of vriendegroep in Jeffreysbaai. Dit is loopafstand van die strand af en lekker naby die winkels, restaurante en doendinge. Dié eenheid is op die derde verdieping en...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Astonbaai

Athena is in Astonbaai geleë en bied verskeie gerieflike kamers. Gaste kan tussen 5 individueel versierde kamers kies. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Elke kamer het ’n pr...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marina Martinique, Astonbaai

Die Abundance-woonstel bied skoon en gerieflike akkommodasie in Aston Bay, Jeffreysbaai. Ons is op die oewer van die hoofkanaal geleë, wat 'n pragtige atmosfeer verskaf aan diegene wat op soek is na die rustigheid ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Astonbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za