Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Badplaas

4.1 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Badplaas van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Badplaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Badplaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Badplaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Badplaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Badplaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Badplaas

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation bied skoon en gerieflike selfsorgverblyf in Carolina in Mpumalanga. Carolina is op die roete van Johannesburg na Swaziland geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tussen ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval-Onder, Waterval Boven

Zongororo Guest Farm is 'n plaas in privaat besit in Waterval-Onder, 'n dorpie langs die oewer van die Elandsrivier. Ons bied verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterval-Onder, Waterval Boven

Aloes Country Inn is teen die voet van die Elandsvallei-heuwels aan die oewer van die Elandsrivier naby Waterval-Onder geleë. Dit is werklik die poort na die Laeveld, omring deur die skoonheid van 'n unieke natuurl...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House and Chalets is in die Elandsvallei, die oostelike deel van die Hoogland Kronkeling Toerisme-streek. Die Hoogland Kronkeling is in Mpumalanga wat aan die Krugerwildtuin grens. Luilekker spesiali...

Vanaf
R11 700
per nag, vir 45 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Merlothi Chalets is gelee in die Elandsvallei en is deel van die gemeenskap vir meer as n halfeeu. Hierdie besigheid floreer al vir jare en is oorspronklik gebou deur Dr Vos as familiebesigheid. Huidiglike word die...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval Boven, Mpumalanga

Acra-Retreat Mountain View Lodge skuil tussen die Krugerwildtuin en Johannesburg, op die randjie van 'n krans. Die 11 ha-eiendom is in die Elandskrans Natuurreservaat geleë. Daar is 'n oorvloed voëls, insluitend ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterval Boven, Mpumalanga

Boven Villa is in Waterval Boven op die Mpumalanga Hooglandkronkelroete geleë en bied lieflike panoramiese uitsigte. Verblyf word gebied in 'n unieke grasdak-kothuis met 5 luukse slaapkamers en groot versorgde tui...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterval Boven, Mpumalanga

By Shamrock Arms Guest Lodge sal gaste hartlik verwelkom word, en goeie waarde vir geld, 'n rustige atmosfeer en heilsame kos ontvang. Shamrock Arms was in 2010 een van die finaliste in die 2010 Suid-Afrikaanse Toe...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Waterval Boven, Mpumalanga

Die Rack Rail Inn is op die hoek van Tweede-straat en Eerstelaan in Waterval Boven en bied die ideale oornagplek vir rugsak- of sakereisigers, toeriste óf 'n naweekwegbreek teen sakpastariewe. Ons akkommodasie b...

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterval Boven, Mpumalanga

Geleë in die Elandsvallei met die Elandsrivier op jou voorstoep, is Kiepersol Selfsorg 'n plek waar jy tuis sal voel, en hartlike gasvryheid en gerieflike verblyf sal geniet. Ideaal gesetel, net na die afdraai van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Badplaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za