Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Badplaas

4.2 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Badplaas van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Badplaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Badplaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Badplaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Badplaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Badplaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Badplaas

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Springgrove Estate bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n privaat houtplaas, 17 km van Lothair en 35 km van Chrissiemeer af, in die hartjie van Mpumalanga se distrik New Scotland. Die plaas is naby die Swaziland-gren...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Heysbrook Country Lodge is in 'n afgesonderde vallei van ongeveer 1 300 hektaar, net oos van Waterval Onder geleë, voor die Elandsvallei van Mpumalanga. Die lodge is op die oewer van die Heys-spruit en bied 'n unie...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval-Onder, Mpumalanga

Rockydrift Private Nature Reserve is sowat 290 km vanaf Johannesburg op die Waterval Boven-/Nelspruitpad en is geleë in 'n afgeslote vallei van ongeveer 257 hektaar met van die mooiste berglandskappe wat die Waterv...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carolina, Mpumalanga

Waterfront aan die eindpunt van Carolina, Mpumalanga, is die ideale rustige oornagplek vir toeriste op pad na Swaziland, Nasionale Krugerwildtuin en die welbekende Mpumalanga Laeveld. Elke kamer het sy eie en-suite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Waterval-Onder, Mpumalanga

Wayside Lodge bied gastekamers en is op 'n privaat plaas sowat 47 km buite Belfast geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Verblyf is beskikbaar in 14 individueel versierde kamer...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Troutways Private Retreat is ’n kunsvlieghengel-venue 2 km vanaf Waterval Boven in Mpumalanga. Die oord hou reënboogforel aan in 4 stilstaande waterdamme, genestel in 'n vallei tussen die berge op die Oostelike p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterval-Onder, Mpumalanga

Die Bloukop Koggelmander is op 'n plaas in die Waterval-Onder-streek in Mpumalanga geleë. Dié B&B beskik oor 4 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed of 'n koninggrootte-b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval Boven, Mpumalanga

Tegwaan Country Getaway is in Waterval-Boven, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, hengelgeleenthede en besienswaardighede soos die Elandsriviervalle en Rockydrift Natuurres...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation bied skoon en gerieflike selfsorgverblyf in Carolina in Mpumalanga. Carolina is op die roete van Johannesburg na Swaziland geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tussen ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterval-Onder, Mpumalanga

Zongororo Village of Ministry is 'n plaas in privaat besit in Waterval-Onder, 'n dorpie langs die oewer van die Elandsrivier. Ons bied verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Badplaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za