Indien jy Badplaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Badplaas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Badplaas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Badplaas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Badplaas akkommodasie
Bladsy 7 - 5 lekke plekke om te bly
Milly's is perfek geleë by die N4 tussen Johannesburg en die Kruger Wildtuin. Milly's is die ideale oorstopplek vi...
Tolderia Resort bied verblyf in selfsorg-chalets en is 50 km oos van Ermelo in Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir ...
Mooirivier Farmstay is op 'n plaas 10 km vanaf Barberton geleë. Verblyf word in 4 selfsorg-chalets aangebied. Al d...
Mountain Haven Guest House bied selfsorgverblyf wat met sonkrag aangedryf word in die dorpie Kaapsehoop, 'n uitstek...
Misty Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonderlinge en landelike gaste-suite by die huis van die Kaaps...
Angels Mist Guest House is in die mooi dorp Kaapsehoop wat omring is deur mooi landskappe en perfek is vir diegene ...
Die Paalhys is 'n dubbelverdieping-houteenheid in Kaapsehoop, en spog met 'n lieflike dek met 'n uitsig oor die ber...
Bohemian Garden Cottages bied 'n selfsorg- en basiese selfsorgverblyf-opsies in Kaapschehoop, Mpumalanga. Dis ideaa...
Die Erf is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in Kaapschehoop. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4...
Coddiwomple Cottage skuil in die historiese dorpie Kaapsche Hoop bo-op Mpumalanga se platorand. Die dubbelverdiep...