Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bay View

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bay View bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 27 resensies.

Bay View

Bentonhof

"Baie netjies en skoon, mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Bay View

Bentonhof

"Lekker geleë aan die Tuinroete."

Bay View

On The Run

"Veilige en skoon area! "

Bay View

On The Run

"Goeie area."

Bay View

Bentonhof

"Werklik pragtig."

Bay View

Bentonhof

"Peace of mind, safe, looking forward to bring my whole family, my wife and two kids."

Bay View

Bentonhof

"So baie aktiwiteite, winkelsentrums en restaurante. Veilig en pragtige views!"

Bay View

On The Run

"Beautiful tranquil area."

Bay View

The Bay Lodge

"Die uitsig is asemrowend en ons sien uit na ons volgende vakansie."

Bay View

On The Run

"Mooi plek, maar strand baie ongerieflik waar ons was."

Bay View

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Baie goed geleë lekker naby aan die strand om te gaan stap."

Bay View

84 on Berthold Alheit

"Lieflik en naby alles."

Bay View

On The Run

"It's a very nice place to stay. Won't mind to go again there."

Bay View

The Urban Self-catering Villa

"Alhoewel nie by die strandgebied, is dit baie sentraal geleë."

Bay View

Baydunes 65

"Bayview as kompleks puik. Eenhede aan Suidekant by olietenks ongewens."

Bay View

84 on Berthold Alheit

"Die plek om te wees. Naby aan al die omliggende dorpe met die allermooiste see reg by jou. Werlikwaar spesiaal!"

Bay View

On The Run

"Lekker stil en rustige area. Naby alles."

Bay View

84 on Berthold Alheit

"Safe, quiet and beautiful. A great place to relax."

Bay View

84 on Berthold Alheit

"Sal enige tyd hier kom aftree. So rustig en skoon omgewing. Net naby genoeg aan die see en vermaaklikhede, maar ook uit die woel van Desembermaand se vakansiegangers. "

Bay View

84 on Berthold Alheit

"Goeie area en naby die see."

Bay View

Mossdop

"Pragtige area met beeldskone strand."

Bay View

On The Run

"Rustige kalm omgewing naby restaurante en inkopiesentrums, loopafstand van strand."

Bay View

84 on Berthold Alheit

"Skoon en netjies en die restaurante het alles wat 'n mens tydens 'n vakansie daar benodig!"

Bay View

On The Run

"Pragtige omgewing!"

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem