Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Beachview

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Beachview van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Beachview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Beachview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beachview gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beachview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beachview Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Beachview

Dancing Dunes is in die Kusdorpie Beachview, dit is 30 km vanaf Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens het. Elke kamer het WiFi en tee- en koffie...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clarendon Marine, Beachview

16 Beach Music is in Beachview, Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besien...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Beachview

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaview, Clarendon Marine

Casa Seaviews is 'n gastehuis in Seaview net buite Port Elizabeth teen die see. Dié gastehuis bied 2 dubbelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n gemeenskap...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Phumula Country Manor bied weelderige verblyf met 'n koloniale bekoorlikheid in die rustige Colleen Glen in Port Elizabeth. Dis naby die N2-hoofweg, middestad, Fairview-renbaan, Baywest Mall en Maitlands-strand. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Kini Bay

Sea Otters Lodge is in Kinibaai in Port Elizabeth geleë. Dié lodge bied verblyf met 'n see-uitsig en direkte toegang tot die strand. Seefront Otters Lodge het kamers wat na die see front en daar is braaigeriewe o...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blue Horizon Bay, Uitenhage Farms

Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km van Port Elizabeth, en 60 km van Jeffreysbaai af in 'n natuurbewaringsreservaat geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis ...


Gastehuise binne 50 km vanaf Beachview

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chelsea Bewarea, Port Elizabeth

L'auberge Country Hideaway is 'n B&B in Port Elizabeth in familiebesit. Die 3 privaat kamers word deur 'n inheemse woud omring en daar is ook 'n nuwe selfsorg-eenheid. Gaste kan langs die vreedsame dammetjie ontsp...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chelsea Bewarea, Port Elizabeth

Deer Park Guest House bied bekostigbare verblyf tussen Melkhoutbome op 'n plot van 2 hektaar. Die voëllewe is oorvloedig - 51 spesies kom hier voor. Deer Parks vorm deel van die Chelsea Downs Bewarea. Dié privaat ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Port Elizabeth, Uitenhage Farms

Bergvocht Farm Guest House is 'n mooi rustige wegbreekplek by die Lady Slipperberg in die Oos-Kaap naby Port Elizabeth, Jeffreysbaai, Uitenhage en Despatch. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Daar is 'n stoep, toege...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theescombe, Ben Kamma

Goodnight Akkommodasie bied gerieflike verblyf en 'n pragtige tuin in 'n veilige omgewing, na aan Port Elizabeth se strandfront, restaurante en winkelsentrums. Ons het 4 smaakvol versierde kamers: 3 gastekamers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za