Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (105)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (104)

Resensies van Beacon Rocks

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Beacon Rocks van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Beacon Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beacon Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beacon Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beacon Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beacon Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
25% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La-Crete bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Uvongo wat maklike toegang tot die hoofstrand bied. Die woonstel beskik oor 3 slaapkam...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Villa Siesta Flat No.8 is deel van 'n klein siersteenkompleks met 8 eenhede oorkant die strand. Daar is 4 eenhede voor en 4 bietjie na agter. Dié eenheid is een van die agterstes wat oor die kompleks se swembad kyk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 192 bied 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in 'n gewilde kompleks wat oor Uvongo se strand, strandmeer, kloof en waterval uitkyk. Die woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 g...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Uvongo Chalets bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n gesinswoonstel op die eerste verdieping van die gewilde Uvongo Chalets-kompleks in die boulevard wat na die see front in Uvongo. Dié boulevard is gewild onder ...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 189 is 'n gewilde kompleks met uitstekende sekuriteit en toegangsbeheer, 'n swembad, tennisbaan en gemeenskaplike braai- en wasgoedgeriewe op die perseel. Die eenheid is op die grondverdieping en i...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 123 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die seekant-kompleks in Uvongo, naby die strande, winkelsentrums en restaurante. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 2 dubb...

20% af Aanbod!
VanafR500
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Jakaranda 12 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig wat ideaal geleë is in 'n kompleks op die strand in Uvongo, net 100 m se stap van die visvangkaai af. Word wakker en aanskou die wonderskone sonsopkoms oor die ...

Spesiale Aanbod!
VanafR850
R729
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 38 is 'n ruim eenheid op 'n netjiese sekuriteitskompleks se eerste verdieping reg teen Uvongo se hoofstrand en strandmeer. Jy hoef slegs sowat 300 m oor die grasperk te wandel om by Uvongo se windbes...

20% af Aanbod!
VanafR995
R796
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete Unit S is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor die Uvongo-strand. Dié eenheid is in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo aan die Hibiscuskus geleë. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 44 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel op die eerste verdiepin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]