Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (105)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (104)

Resensies van Beacon Rocks

4.4 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Beacon Rocks van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Beacon Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Beacon Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beacon Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beacon Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beacon Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R685
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

Die Laguna La Crete-kompleks is teen die hange van die klowe wat oor die Uvongo-strand uitkyk geleë en bied beeldskone uitsigte oor die strand en die Indiese Oseaan. Die borrelende waterval, teenaan die rotsagtige ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 134 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks. Die kompleks is op die oewer van die iVungu-riviermonding en bied direkte toegang tot die gewilde Uvongo-strand en visvangpier. Di...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete Unit E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Uvongo en is ideaal naby die strand geleë. Dié woonstel is op die grondverdieping en ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna Laguna La Crete Unit H is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede aan die Suidkus. Hierdie...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks

Uvongo Chalets 19 is 'n ruim en luukse selfsorgwoonstel in Lilliecrona Boulevard, reg oorkant die pad van die strand af. Kyk hoe die son opkom oor die see vanaf hierdie ongelooflike woonstel of kyk hoe die maan se s...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Beacon Rocks

Casa Cascata - Uvongo is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks geleë is. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en kyk uit oor Uvongo-strand met sy pragtige sonsopkoms oor die Indiese Oseaan. ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Casa Uvongo is in Uvongo en is ideaal vir vriende of 'n gesin. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dit bied ook 'n 180°-uitsig oor die see en Beacon Beach. Dié woonst...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beacon Rocks

Uvongo Chalets 11 is 'n gemeubileerde enkel-selfsorgwoonstel in die veilige Uvongo Chalets-kompleks naby Uvongo se strand. Dié chalet is 'n ateljee-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingroot...

Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks

Laguna La Crete 4 is 'n selfsorgwoonstel in die seekantkompleks, Laguna La Crete, in Uvongo. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Daar is nie braaigeriewe by Laguna no. 4 nie, maar daar is wel gemeenskap...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks

La Corsica 9 is in die gesinsvriendelike vakansie-bestemming Uvongo geleë en bied gehalte-verblyf. Die dubbelverdiepingeenheid se ingang is op die grondvloer. Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 volledige badkamer en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]