Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bela-Bela.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bela-Bela akkommodasie
Bladsy 7 - 42 lekke plekke om te bly
Leopardsrock 69 is 'n tripelverdieping-selfsorghuis op die privaat 450 hektaar-Leopard's Rock-landgoed, halfpad tus...
Re a Lora Lodge is op 'n bosveld-paradys van 1000 hektaar in die hartjie van Limpopo geleë. Dit is 15 km van Bela-B...
Rondevue Ini Bos is 'n mooi lodge in die Waterberg-streek in Bela-Bela en is ideaal vir gaste wat langs 'n swembad,...
Bambelela is 20 km buite Bela-Bela, 'n area wat bekend is vir warmwaterbronne, wild, voetslaanroetes en ikoniese be...
Leopards Rock Bush Boutique bied verblyf in selfsorg-eenhede teen 'n krans in die Waterberge. Verblyf by Leopards...
Galago Private Bush Lodge is in 'n asemrowende wildreservaat minder as 20 km vanaf Bela-Bela geleë. Hierdie plaas h...
Weggesteek op 'n klein natuurplasie in die hartjie van die bosveld, sal jy Monyane Bush lodge vind. 'n Rustieke sel...
19 Highland Wilderness is 'n vakansiehuis op 'n 1300 hektaar-wildsplaas net 20 km vanaf Bela-Bela. Die plaas is aan...
Gallery Inn bied selfsorgverblyf in grasdakchalets op 22 ha-bosveld in die hartjie van Limpopo. Dit is 7 km vanaf B...
Village d'Afrique is op die Shakila Wildsplaas in die Waterbergstreek geleë. Hier kan gaste die pragtige omgewing g...
Welkom by die Bela-Bela akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.