Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bergsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bergsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bergsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bergsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bergsig Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bergsig

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Acorn Guest House is in George se middeldorp, min of meer halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth op die Tuinroete geleë. Acorn Guesthouse is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels. Acorn Guest House ...

33% af Aanbod!
VanafR685
R457
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bodorp, George

Harvey's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, troeteldiervriendelike kothuis. Dié kothuis is in 'n stil en sentrale voorstad in Bodorp, George, geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n ontspannende va...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswa...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Out...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Clementine Guest House is 'n 4-ster-B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 7 kamers wat elk smaakvol versier is. Die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift, George

Lord Caledon Guest House is in Camphersdrfit, in George geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat op soek is na gerieflike oo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in George, Tuinroete

Edenwood is 'n luukse 4-ster-gastehuis, met selfsorgkothuise langsaan. Ons bied luukse verblyf aan die oordeelkundige reisiger in 'n stil deel van die Tuinroete in Eden in George. Ons verblyf bied ononderbroke uitsi...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Whispering Oaks is 'n gevestigde gastehuis wat onlangs deur nuwe eienaars oorgeneem is in Caledonstraat in George-sentraal. Die nuwe, moderne invloed doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Two Fat Owls Guesthouse is in die hartjie van George en bied die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Dis in ‘n 1 km-radius vanaf verskeie restaurante, George Museum, Garden Route Botaniese Tuin, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za