Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1453 resensies.

Bloemfontein

Bella Blue Guesthouse

"Die middestad is 'n gemors."

Bloemfontein

La Dolce Vita

"Vrouemonument puik en moet besoek word. "

Bloemfontein

21 @ Benade

"Dis baie skoon."

Bloemfontein

@ 17 Guest House

"Die ingang vanaf die N1 tot in die stad is nie besonder netjies nie."

Bloemfontein

Lemon Tree Guest Rooms

"Die Boer War Museum is daar en het gaan besoek. Super awesome plek as jy hou van Suid-Afrika se geskiedenis."

Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse

"Scenic beauty rich in wildlife. "

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Paaie in slegte toestand. Potholes baie sleg."

Bloemfontein

Bel Tramonto

"Bloemfontein het heerlike kuierplekke. "

Bloemfontein

Charrie's Corner

"The roads are absolutely riddled with potholes! Visitors need to be very careful please."

Bloemfontein

Pebble Fountain Guesthouse

"Groot en baie geriewe."

Bloemfontein

Nobis House

"Stap as jy kan, gebruik slegs taxis as die afstande te ver raak, maar geniet tog die kuiers in Bloem."

Bloemfontein

Lochs Hoek Country House

"Atmosfeer vorm 'n bietjie gespanne en die stad is nie aantreklik of skoon nie."

Bloemfontein

Fevertree Cottage

"April 2020 was our first visit in Bloemfontein. We were very impressed."

Bloemfontein

Anri Guest House

"Lekker plek om te ontspan, met 'n rustige, amper plattelandse, atmosfeer. Maar met alles wat jy in 'n groot metro stad wil hê. Sal sê minder dinge vir kinders en tieners om te doen."

Bloemfontein

No 7 GA Watermeyer

"Vriendelike en gasvrye stand."

Bloemfontein

Anri Guest House

"Die stad is goed."

Bloemfontein

Home Sprint Home

"Do not go to the CBD."

Bloemfontein

Een Een Vyf Albrecht

"Was lanklaas in die stad, maar daar is redelik besienswaardighede."

Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse

"Dis ons oorslaap bestemming. Kom te laat in Bloemfontein om in stad rond te beweeg."

Bloemfontein

Swans Nest

"Baie oulike plek. "

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Goeie diens by Hi Q, in Fighardpark gekry."

Bloemfontein

Stay @ 126

"Bloem is altyd nice."

Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Sorry, but the potholes are of great concern. "

Bloemfontein

Janmar

"I love coming here and am very sad to leave. Love the coffee shops, malls, Saturday Boere Market and the atmosphere."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Dis besig om agteruit te gaan."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Great and convenient town to stay at. Lots of accommodation and great restaurants. Just need to fix up the roads in the town. Way too many potholes."

Bloemfontein

Stonehill Villa

"Heeltemal overrated! Ek bly eerder elders as Bloemfontein."

Bloemfontein

Tortilla no 3

"Baie lekker eetplekke, oorlogmuseum ens. verdien om besoek te word."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang