Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Bloubergrant

4.8 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Bloubergrant van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergrant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergrant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergrant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergrant Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergrant Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bloubergrant

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Die Waves, Living By the Beach is in Bloubergstrand reg oor die hoofstrand, ’n gewilde plek vir ’n poskaartuitsig van Tafelberg en Robbeneiland. Die gebied is bekend vir sy strande, restaurante en sweefski. Die ...

Vanaf
R1 917
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Table View, Oos-Kaap

Van die nabygeleë strande tot die majestueuse berge wat die hele stad omvou, kom ervaar die beste van Kaapstad by dié drieslapakamerhuis met 'n volledige kombuis, privaat swembad, stoep met meubels en 'n grasgroen...

15% af Winteraanbod!
VanafR525
R446
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Aandvari Atlantic Terraces is 'n lieflike, knus woonstel gerieflik in die hartjie van Kaapstad se beeldskone woonbuurt Blouberg geleë. Dis slegs 'n kort entjie se stap van die strand en plaaslike restaurante. Die...

Vanaf
R1 527
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

The Waves Crest is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingroott...

Winter-
aanbod!
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Sunset Studio 11 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié ateljee-woonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met '...

Vanaf
R767
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

205 La Cabina is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby Bloubergstrand. Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Blouberg 1003 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Table View, 200 m van die strand af. Hierdie tweeslaapkamerwoonstel op die tiende verdieping bied 'n pragtige uitsig. Dit bied toegang tot 'n balkon met...

25% af Winteraanbod!
Vanaf
R975
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Dié tweeslaapkamerwoonstel is net langs die oneindige wit strande van Bloubergstrand geleë. Dit is 'n bekende branderplankry- en seilplankry-paradys, net 20 minute van die Kaapse middestad, Tafelberg, Grandwest Ca...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

A201B Ocean View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié kompleks is binne maklike bereik vanaf die wêreldbekende vlieërplankry-strand, gehalte-restaurante en -kroeë en 'n oorvloed w...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Ocean View is 'n moderne woonstel met pragtige uitsigte oor Tafelberg. Die woonstel is ideaal vir 6 gaste en bied 3 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Die kamers deel 2 badkamers wat elkeen met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]