Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bo-Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Bo-Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Claremont B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Claremont B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Bo-Claremont

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaa...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Bo-Claremont

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Bo-Claremont

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelse...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Glenhaven is ideaal geleë, stapafstand vanaf Nuweland se rugby- en kriekstadions, Cavendish Square en verskeie top-restaurante en kuierplekke. Kirstenbosch en die Universiteit van Kaapstad is net 'n paar minute se ...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

The Terrace is 'n rustige en gekultiveerde B&B in Upper Kenilworth, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Dis ideaal geleë vir sakelui, of besoekers om die Moederstad te verken. Dis sowat 5 minute vanaf die wink...

Vanaf
R1 425
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Newlands Guest House is in 'n rustige straat in Newlands teen die oostelike kant van Tafelberg. Ons spasie is 'n oase van kalm met ons rustige tuin en swembadarea. As jy 'n wegbreek kort van die buitewêreld, kan jy...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Kirstenbosch Forest Lodge is 'n boetiek gastehuis in Bo Nuweland, stapafstand vanaf Kirstenbosch Botaniese Tuin. Die bestemming bied 'n ontspannende omgewing aan gaste en is gefokus op persoonlike diens in 'n unieke...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch, Wes-Kaap

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo-Claremont B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Bo-Claremont akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo-Claremont akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za