Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bo-Claremont besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Bo-Claremont.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Claremont hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Claremont Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Claremont Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 695
per nag, vir 2 mense
Hotel in Claremont, Bo-Claremont

The Andros Boutique Hotel is 'n Kaap-Hollandse woning, gebou in 1908 en ontwerp deur Sir Herbet Baker. Die huis is in groot, gevestigde parkagtige tuine in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad se pragtige sui...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 17 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Bo-Claremont

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

The Cellars-Hohenort is in die historiese Constantia-vallei geleë. Dié hotel in Kaapstad se Wingerd bied uitsigte op Tafelberg en dit is net 15 minute se ry van die middestad af. Gaste wat hier inklok is dus lekk...

Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht, Wes-Kaap

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Wes-Kaap

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Town Hollow Boutique Hotel is in beeldskone Kaapstad, in die skadu van Tafelberg, geleë. Die hotel bied stylvolle, rustige verblyf met ongelooflike uitsigte op die Kompanjiestuin, Tafelberg en Leeukop. Die ho...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf. Verblyf word gebied in 20 dubbelkamers en...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 070
R963
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Long Street Boutique Hotel is in die hartjie van die lewendige Langstraat in die middestad geleë. Dit is gewild vir die naglewe en na aan al die hoof-toeristebesienswaardighede en inkopiegeleenthede, en dan spog di...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Ons is stapafstand van 'n verskeidenheid byderwetse winkels, kroeë, koffiewinkels en restaurante in Kloof- en Lang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bo-Claremont hotelle blad - loer bietjie na ons lekker versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Bo-Claremont akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bo-Claremont akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za