Geverifieerde Resensie

Upper Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2330 resensies.

Britstown, Bo-Karoo

Rooidam Cottages

"Not really that much to do in Britstown."

Britstown, Bo-Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Altyd spoedkameras in die area. Bly maar by die spoedgrens!"

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Ken nie eintlik die area nie, dit was ons halfpad stop van Kaapstad na Johannesburg."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat

"Nieu-Bethesda is 'n juweel van 'n dorp. Ons vertel vir almal om 'n besoek te gaan aflê. "

Bo-Karoo

Erin Farmhouse & Cottages

"Van die mooiste plekke in die land!"

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Ek sou graag meer wou weet oor die besienswaardighede in en om die dorp."

Richmond, Bo-Karoo

Ka Ma Lodge

"Dis nie iets wat ek verwag het nie, maar weet dis die Karoo en 'n regte klein Karoodorpie ons is van Natal het nog nooit tevore daai kant gegaan, maar die rit terug het dit darem beter begin lyk."

Hanover, Bo-Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Streets require attention and maintenance."

Richmond, Bo-Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Mooi dorpie! Lekker en rustige atmosfeer."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Die steak en gasvryheid by die hotel was goed."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Ibis Lounge

"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."

Hanover, Bo-Karoo

3 Darling Street Guest House

"Maak net seker dat dit wat jy sien met die gastehuise is wat jy gaan kry dorpie self ware juweel."

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Baie vriendelike mense! "

Britstown, Bo-Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"'n Karoo nuttige rusplek."

Hopetown, Bo-Karoo

Karee Guesthouse

"Kleindorpie gevoel en weg van die stad se gejaagdheid. Vriendelike en rustige mense."

Vosburg, Bo-Karoo

Elvee Accommodation

"Die dorp is besig om 'n hernuwing te beleef, pragtige ou geboue, huise en die mooiste kerk. Dit is 'n ware Karoo juweel, maar redelik onbekend."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Country Cottages

"Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter."

De Aar, Bo-Karoo

Oppiplot

"Mooi, skoon en aangename plek."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Uniek met n eiesoortige bekoring!"

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"

Victoria-Wes, Bo-Karoo

Merino Junction

"Ons was op pad na Sutherland en plaaslike mense het ons aanbeveel om via Matjiesfontein om te ry. Ons was aangenaam verras. Dis 'n pragtige pad en Matjiesfontein is 'n fees."

Britstown, Bo-Karoo

Elsa's @ 27

"Klein dorpie waar die tyd stil gaan staan het en agteruit gaan."

Drie Susters, Bo-Karoo

Travalia Guest Farm

"Interessant en 'n regte oase."

Rhodesdene, Bo-Karoo

Carters Rest Guesthouse

"Very central and perfect for our needs."

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat

"Pragtige dorpie met interressante besienswaardighede en eetplekkies."

Drie Susters, Bo-Karoo

Travalia Guest Farm

"Daar is nie veel nie, maar dit is lekker rustig!"

Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Magiese bestemming, altyd ‘n hoogtepunt!"

Hadison Park, Bo-Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Dankie aan Charl wat so vriendelik, gasvry en hulpvaardig was."

Blad
Blad 60 - Wys 1771 tot 1800
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang