Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Boksburg Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boksburg Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boksburg Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boksburg North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boksburg Noord Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Boksburg Noord

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

Kay's Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg. Dié kompleks is sowat 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 kamers en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Ikaze Guest House bied egte Suide-Afrikaanse gasvryheid by dié luukse gastehuis met absolute veilige, rustige en gerieflike kamers. Ons kamers het en suite-badkamers, en ons bied ook selfsorgverblyf-opsies vir gas...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Boksburg, Johannesburg

Muse on Griesel is 'n ruim, gerieflike selfsorgwoonstel in Beyers Park, 'n veilige, rustige woonbuurt net 'n kort entjie se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Toegang tot die vernaamste hoofweë is glad nie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bardene, Johannesburg

2OpTerblanche Gastehuis en B&B bied jou 'n vreedsame tuiste in 'n boomryke woonbuurt, Bardene, in Boksburg. Ons is slegs 10 minute se ry van die lughawe af ('n pendeldiens is beskikbaar) en is dus ideaal vir gereeld...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Fin & Feather bied 'n ontspanne, gerieflike en huislike atmosfeer. Dit word deur die eienaar bestuur en dus kan gaste altyd verseker wees van professionele diens, silwerskoon kamers en uitmuntende kookkuns. Of jy no...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

24 on Vrey is 'n gastehuis met baksteenmure binne en buite, en is geleë in die lowerryke voorstad Beyerspark, net oos van Johannesburg. Dit is net 7 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe en bied aan sake...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beyerspark, Johannesburg

Thirty9 bied gerieflike verblyf in tuinwoonstel met slaapplek vir 2 gaste wat op die eienaars se woonperseel geleë is. Die eiendom is in 'n boomryke laan in Beyerspark in Boksburg. Die woonstel bied 'n mengsel va...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 320
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Dié kompleks is ideaal geleë, minder as 10 km van O.R. Tambo Internasion...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 320
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Johannesburg

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82 bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié woonstel is...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 320
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bardene, Impala Park

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30 is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë sowat 10,5 km vanaf O.R. Tambo Internasion...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Boksburg Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za