Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Brandvlei

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Brandvlei van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Brandvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brandvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brandvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brandvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brandvlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 200 km vanaf Brandvlei

Vanaf
R1 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Handvol Gruis Gastehuis is 'n pas opgeknapte plaashuis net 44 km buite Calvinia. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil ontsnap van die daaglikse gejaag. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer, ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Karoodorpie, geleë. Daar is 4 slaapkamers met basiese selfsorggeriewe. Drie van die slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den bied gemaklike selfsorgverblyf in die sonderlinge dorpie Loeriesfontein in die Karoo. Dié dorp maak deel uit van Namakwaland en spog met verskeie plantspesies, terwyl dit ook die tuiste is van een van sl...

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Kokerboom Selfsorg is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie geleë. Die dorpie is bekend daarvoor dat dit die tuiste van een van die wêreld se enigste 2 windpompmuseums is. Die eenheid het slaapple...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid bied selfsorgverblyf in Loeriesfontein, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Dié dorpie vorm deel van die Namakwalandstreek en spog met 'n groot verskeidenheid plantspesies en 1 va...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Rock Ridge Manor bied selfsorgverblyf in Loeriesfontein, Noord-Kaap. Besienswaardihede in die omgewing sluit die Fred Turner-museum, Hantam Nasionale Botaniese Tuin, wynlandgoedere en die Namakwaland-blomroete in. ...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Skurweberg Bush Camp bied ekovriendelike verblyf op ‘n afgeleë plaas in die buitewyke van Loeriesfontein. Dis deel van Namakwaland en die ideale bestemming om blomme te kyk. Verblyf word gebied in ‘n karavaan ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Rooiberg Gasteplaas is net 20 km van Williston af geleë. Verblyf word in 'n selfsorgkothuis aangebied. Die kothuis is 1 km van die hoofplaashuis af geleë. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 sla...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap geleë. Die oorspronklike plaasgeboue wat meer as 100 jaar oud is, is pragtig gerestoureer tot 'n g...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Noord-Kaap

Die ideale, rustige toevlugsoord en 'n plek om te ontspan in die Karoo. Die Hok is in die klein, gasvrye plaasdorpie van Calvinia geleë. Dit is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Upington. Gaste kan hier op die st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za