Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1205 reviews.
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Die omgewing was pragtig en ons het middagete by Ou Meul geniet op een van die vele wynplase in die omtrek."
Worcester, Breede River Valley
Eleazer"Ons verhuis soontoe, maar wat ek kon sien lyk dit na 'n oulike dorp en goeie winkels."
Worcester, Breede River Valley
Church Street House"Dit is 'n wonderlike plek propvol kultuur en sal enige tyd weer Worcester besoek."
"Lacks a second decent supermarket. Spar is extremely busy. Many restaurants closed."
"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."
Worcester, Breede River Valley
De Bergen"Worcester is my grootword-dorp. Dit het ongelooflik uitgebrei. Die historiese geboue is baie netjies onderhou. Die dorp het ook baie skoon voor gekom."
"Baie om te doen in Ceres. Die omgewing en die natuur asemrowend. Die Zipsliding was ons hoogtepunt."
Worcester, Breede River Valley
Rawsonville Guest House"Lekker lewendige dorp! Maar dis Rawsonville se wingerde en berge wat asemrowend mooi is!"
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Ek het groot geword in Robertson en ek sal nie Worcester kies as 'n toeristebestemming nie."
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Worcester is very clean and has so many beautiful wine farms to visit. The people are friendly and helpful."
"Lovely Boland town, extremely neat and tidy throughout. It can get very hot in summer, but lovely walks with views of the fruit orchards surrounding the town."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"The town has all the amenities needed if you are in the vicinity for a holiday."