Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1147 reviews.
Worcester, Breede River Valley
Palm la Vie"Daar is baie te doen en te sien in nabye area vir die hele gesin."
"Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik."
Rawsonville, Breede River Valley
Rawsonville Guest House"I had a wonderful time in Rawsonville. Good hospitality."
Touws River, Breede River Valley
Komkyk Touwsrivier"Dis 'n lekker plek om te oornag, maar met 'n paar winkels ens."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self-catering 2"Sal graag daar wou woon. Dorp is stil en rustig."
"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."
Worcester, Breede River Valley
Kuruma Farm Cottages"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."
Worcester, Breede River Valley
De Bergen"Alle fasiliteite binne bereik, en naby aan wynroete en omliggende toerisme-aantreklikhede."
"Mooi kleim, skoon dorp met vriendelike mense en lekker eet plekke! Ons het Tulbagh baie baie geniet!"
Worcester, Breede River Valley
De Bergen"Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig."
"Ons was baie lastig geval deur kinders wat bedel in die strate - hulle is baie opdringerig en lastig. Die dorpie self is pragtig met sy ou geboue en is uitsonderlik skoon en netjies."