Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1180 reviews.
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Het op Worcester grootgeword en ken al die plekke baie goed. Familie is steeds op die dorp."
"Lovely picturesque and historical little town, filled with character, culture, museums and friendly locals making you feel welcome. "
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Stil en rustige atmosfeer. Waarlik 'n plek om jouself geestelik en liggaamlik te vernuwe."
Breedekloof, Breede River Valley
Big Sky Cottages"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
"Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!"
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Rawsonville and Slanghoek Valley is 'n pragtige plek."
"Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef."
"The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there."
"Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek. "
"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Daar is baie te doen en te sien in nabye area vir die hele gesin."
"Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik."
Rawsonville, Breede River Valley
Rawsonville Guest House"I had a wonderful time in Rawsonville. Good hospitality."