Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1180 reviews.
"Just another small town, with lots to offer if you are prepared to explore Church Street with its variety of restaurants and art galleries. The Paddagang Restaurant must be on your bucket-list, even if you don't stay over."
Breedekloof, Breede River Valley
Kliphout @ Platbos Log Cabins"If views and stunning settings and wine tasting and food is what you are looking for then you will be in the right place. "
"Tulbagh is goed vir 'n rustige wegbreek. Daar is nie baie om te doen nie maar dit is presies wat sommige mense verkies. Daar is redelik baie wynplase in die omgewing vir wynproe en ook baie restaurante en kunsgalerye in die dorp."
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"People are extremely friendly and it seems like the town has quite a bit to offer with all their events coming up! Would love to visit again."
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Mooiste ou dorpie, Pioniers Museum en sy toergids was 'n belewenis."
Rawsonville, Breede River Valley
Die Damhuis"Was verras oor hoe mooi skoon die dorp is! Lekker wynproe-plekke in omgewing."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"The linen was to heavy for the season. I would suggest a thinner bedspread for summer."
"Altyd lekker op Tulbagh. Tulbagh Hotel vir 'n Sondagmiddagete is 'n goeie keuse."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Slanghoek Mountain resort is still the best to have your summer vacation. "
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Pragtige dorpie, wil voorkom of misdaad toeneem en mense waarsku teen diefstal."
"Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken. "
"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Die dorp kort meer inkopiewinkels, ons moes Worcester toe ry om te koop wat ons nodig gehad het. Andersins is die dorp met sy asemrowende agtergrond van berge en wingerde perfek!"
Worcester, Breede River Valley
Leipzig Country House"Verkeersprobleme in en om dorp. Spoedgrense op N1 wissel te veel. Dit is verwarrend."