Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1180 reviews.
Touws River, Breede River Valley
Komkyk Touwsrivier"Very quiet. Perfect if you want to get away from the buzz of the city."
"The things I love restuarant is 'n moet om te gaan eet, baie vriendelike personeel en maak 'n draai in Kerkstraat, baie winkeltjies om in te loer."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self Catering"Ons ken Worcester en omgewing. Vir ons altyd lekker om daar verby te ry en iets te geniet."
"Prentjiemooi! Dit voel of mens nie al die mooi kan inneem nie. Dit is oorweldigend! Sal dit vir almal aanbeveel!"
"Dit is nou al 'n instelling om elke jaar waterblomme by Affieplaas te koop. Die omgewing is skoon en vredig."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Vanaf Rawsonville het ons uitgery na Paarl, Franschhoek en die hele omgewing plat getoer. Lekker sentraal geleë!"
"Tulbagh is 'n pragtige en skoon geskiedkundige dorp met mooi ou geboue, interessante galerye, uitstekende restourante en 'n lekker wynkelder om te besoek. Beslis 'n besoek werd."
"Oulike dorpie maar geen apteek. Wees gewaarsku as jy medisyne nodig het. Oulike wyn en olyf plase in omgewing. Vreeslik geniet."
Rawsonville, Breede River Valley
PicardiPlace"Rustige en pragtige plattelandse omgewing omring deur berge."
"Die waterval was vir ons die hoogtepunt. Goeie museums. Bietjie gesukkel om inligting aanlyn te vind oor van die plekke."
Rawsonville, Breede River Valley
Die Damhuis"Rawsonville is goed geleë om omliggende wynplase te besoek. Die dorp self het nie regtig veel om te sien nie."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Hamlet Country Lodge"Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies! "
Rawsonville, Breede River Valley
La Bri Guest House"Daar is baie padwerke in en om Rawsonville, wat dit vir 'n mens moeilik maak om by jou bestemming uit te kom, veral as jy nie weet waar jou verblyfplek is nie. Andersins is Rawsonville 'n pragtige, landelike dorp met mooi wingerde. Voorwaar 'n plek om by af te pak."
"Baie mooi dorp, kan prag foto's neem, goeie wyn, nie te veel om te doen nie, dus goeie plek om te rus. "
Rawsonville, Breede River Valley
Rawsonville Guest House"Ons het die plek verken, lekker wynplase besoek, 'n pub besoek en rugby gekyk. Alles was lekker sal weer daarheen gaan."