LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Brixton
4/5
volgens 1 resensies

Lees regte resensies van Brixton van 1 geverifieerde gaste

Indien jy Brixton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Brixton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brixton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brixton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brixton akkommodasie

Bladsy 3 - 3 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Brixton

Gimmeeabreak

Gastehuis in | Westdene, WestdeneJohannesburg
Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense

Gimmeabreak bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer en 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars ook woon. Gimmeeabreak ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R470
per nag, vir 2 mense

Onverwacht Cottage

Selfsorg in | Westdene, WestdeneJohannesburg
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense

Onverwacht Cottage is ideaal geleë in Melville met 'n oorvloed koffiewinkels, soos De La Crème, en restaurante, soos Picobella en Pulp Ficti...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense

Residence on 3rd

Gastehuis in | Westdene, WestdeneSophiatown
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Residence on 3rd skuil in Westdene op die randjie van Melville se koppies, sowat 1 km vanaf Sophiatown. Dié privaat woning bied slaapplek vi...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Emmarentia Guest House het 'n gerieflike ligging in Emmarentia in Johannesburg, naby die Johannesburg Botaniese Tuine, Emmarantiadam, Sandto...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

15% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R730
R730 R621
per nag, vir 2 mense

43 on Congo bied opgeknapte selfsorg-ateljeeverblyf in boetiekstyl in die lowerryke, veilige voorstad Emmarentia in Johannesburg. Dit is nab...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R730
R730 R621
per nag, vir 2 mense

Bamboo Cottage

Selfsorg in | Parktown, ParktownWestcliff
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehu...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense

City Lodge Hotel Newtown is in die lewendige area van Newtown in die westelike deel van Johannesburg se besige middestad geleë. Die hotel sp...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense

The Foundry is ’n huislike B&B in ’n veilige en stil straat vol Jakaranda-bome in Parktown. Die eiendom is naby die Donald Gordon Hospitaal ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

The Franklin Loft Apartment 1610 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied st...

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Brixton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!