Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bronkhorstspruit

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Bronkhorstspruit van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Bronkhorstspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bronkhorstspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bronkhorstspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bronkhorstspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bronkhorstspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bronkhorstspruit

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

Crown Cullinan Diamond 4 is ’n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Cullinan, 'n dorpie sowat 30 km oos van Pretoria. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, k...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

Crown Cullinan Diamond 11 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Cullinan, 'n klein dorpie 30 km oos vanaf Pretoria. Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, gastetoilet, ko...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Cullinan Diamond Lodge is 'n eksklusiewe lodge en konferensie-venue in Cullinan. Klop by ons aan as jy op soek is na hartlikheid, en ouwêreldse gasvryheid wat mooi pas by die unieke atmosfeer van dié myndropie oos...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Cullinan

Dolphin Whisper Premier House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Cullinan. Hierdie lieflike huis, met sy wêrelderfenis-status, is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf. D...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Dinokeng, Cullinan

Gastehys JanHarmsgat is in Cullinan geleë en bied 4 unieke kamers. Daar is 'n wittebroodsuite, 'n kunssuite, 'n romantiese suite en 'n suite met 'n Griekse binnehof. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed o...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Watercrest Venue is 'n pragtige gastehuis in 'n prentjiemooi tuin in Pretoria se Bronbergvallei. Dis naby Pretoria-Oos en bied 'n vreedsame wegbreek aan gesinne en paartjies. Verblyf word gebied in 5 kothuise. Elke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Cullinan

Cullinan Lakeview Cottage is net ‘n halfuur se ry vanaf Pretoria en sowat ‘n uur vanaf Johannesburg. Die kothuise is in ‘n stil deel van Cullinan, net ‘n entjie vanaf Petra-myn met ‘n ongelooflike uitsig o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Stoneybrooke Farm is op 'n 220 hektaar werkende plaas geleë met koeie, ganse, hoenders en apies. Die plaas kan as rustig, vreedsaam en stil beskryf word. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne we...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Nature Conservancy Log Cabin bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-houthuisie wat in 'n natuurbewaring aan die oostelike buitewyke van Pretoria is. Hier kan gaste 'n plaas-atmosfeer met uitsigte oor die laventelveld...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Donkerhoek

Silver Fig Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in die rustige Donkerhoek-area naby Pretoria-Oos en daar is maklike toegang tot die N4-hoofweg. Die gastehuis bied verblyf in 11 smaakvol versierde en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Bronkhorstspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za