Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (4)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brooklyn

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Brooklyn van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Brooklyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brooklyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brooklyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brooklyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brooklyn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn

Rêves Guest House is in ’n sekuriteitskompleks in die lowergroen voorstad van Pretoria, Brooklyn. Verblyf word in 10 kamers met en suite-badkamers gebied. Die kamers het elk lugversorging, ’n etenstafel, tee- ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Richtershuyz is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Pretoria se mees gesogte woonbuurt, Brooklyn. Dit maak voorsiening vir gaste wat gesteld is op privaatheid en op soek is na al die moderne geriewe wat lewe geri...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn

Brooks Cottage Guest House bied B&B-verblyf en is ideaal geleë in Brooklyn, Pretoria. Dié gastehuis het 'n swembad buite, gratis WiFi en komplimentêre privaat parkeerplek. Brooks Cottage Guest House bestaan uit ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

"Gaste is nie van my afhanklik nie - ek is afhanklik van hulle. Gaste onderbreek nie die werk nie, hulle is die doel my van werk. Ek doen nie die gaste 'n guns deur hulle te bedien nie, hulle doen my 'n guns deur my...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn

Black Olive Guest House bied gastehuis-verblyf in Pretoria. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besighede en vermaakgeriewe. Verblyf by Black Olive Guest House beskik oor 7 uniek versierde kamers. Die kamers...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn

Brooklyn Place Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Brooklyn met verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers. Die gastehuis is met 'n ouwêreldse, Engelse tema versier en die kamers beskik oor koninggrootte-beddens...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Hierdie gastehuis is in die rustige voorstad Brooklyn geleë, een van Pretoria se oudste en mees gesogte woonbuurte. Die gastehuis bied verblyf en spyseniering vir vakansiegangers en sakereisigers. Die landgoed spo...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

Rozenhof Guest House, 'n rustige sekuriteitskompleks is in Brooklyn geleë. Dié eiendom was in die verlede die eiedoem van Tielman Roos, 'n voormalige Adjunk Eerste Minister van die ou Unie van Suid-Afrika. Die B...

Vanaf
R432
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn

Chancellor's Court is ‘n sakevriendelike gastehuis in die luukse Brooklyn. Dis in ‘n veilige area met ADT-wagte wat patrolleer en die perseel het ook ‘n sekuriteitswag. Daar is verskeie kamers met slaapplek v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn

314 on Clark Guest House is gerieflik geleë in Brooklyn, 'n rustige en boomryke buurt in Pretoria. Die vriendelike personeel sien uit daarna om gaste te verwelkom en die beste diens en gasvryheid te bied. Die pri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Brooklyn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za