Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (4)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Brooklyn

4.3 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Brooklyn van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Brooklyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brooklyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brooklyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brooklyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brooklyn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Brooklyn

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Touch of Class Guest House is in die stil en rustige woonbuurt, Baileys Muckleneuk, geleë en bied verwelkomende verblyf vir sakereisigers sowel as toeriste. Met die klem op individuele aandag, bied ons 'n lekker en...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Pretoria-Oos

Dit was 'n lewenslange droom van die Suid-Afrikaanse krieketspeler, AB de Villiers, en sy broer, Jan de Villiers, om 'n gastehuis oop te maak wat voorsien in die behoeftes van plaaslike en internasionale reisigers. ...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

B&B in Waterkloof is in die oudste en luukste voorstad van Pretoria geleë. Dié moderne gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na luukse, moderne 3-ster akkommodasie wat sentraal is tot die sakekern en vermaak...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Pretoria-Oos

Waterkloof Guest House is 'n pragtige gastehuis in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria wat vol Jakarandalanings is. Die gastehuis is só ontwerp en ingerig om gaste se gerief en veiligheid te verseker en dit voorsi...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Bailey’s Muckleneuk

Bailey's @ 14D is in 'n lieflike boomryke area oorkant Magnoliadalpark in Muckleneuk geleë. Dit is op 'n privaat pad in 'n klein sekuriteitsarea. Verder is dit ook sentraal en bied maklike toegang tot die Universit...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

L'Abri is 'n ruim en luukse selfsorg-eenheid in 'n tuin in 'n rustige en veilige beskut gedeelte van Waterkloof, Pretoria. Dit is naby die Universiteit van Pretoria, die Voortrekkermonument, Vryheidspark, Brooklyn M...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazelwood, Alphen Park

Firwood Lodge bied gehalte-verblyf in die hartjie van Hazelwood, Pretoria. Firwood Lodge is slegs 20 m vanaf The Village Centre wat met van Pretoria se beste restaurante soos Salt, Bistro Blackmore en Alfie spog. Di...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hatfield, Pretoria

Fortis Hotel Manor is sentraal in Pretoria geleë en net 'n paar meter vanaf die Hatfield Gautreinstasie, Universiteit van Pretoria en Hatfield se vermaaklikheidskern. Dit is stapafstand van Loftus Versfeld, 5 km va...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Pretoria

Edward House is 'n gastehuis en B&B met 'n Edwardiaanse styl van die argitektuur. Dié gastehuis is in die boomryke area, Waterkloof, net 'n klipgooi van die Pretoria Gholfklub af, geleë en word omring deur meeste ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hatfield, Pretoria

Jacaranda Park is 'n selfsorg-woonstel in 'n veiligheidskompleks in die bedrywige Hatflield-woonbuurt van Pretoria. Dis net 400 m vanaf die Gautrein se Hatfield-stasie geleë. Dié woonstel beslaan 57 m² en beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Brooklyn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za