Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Buffelsbaai

4.8 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Buffelsbaai van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Buffelsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffels Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Buffelsbaai

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Bayview Townhouse is in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Brenton-On-Sea. Dié dorpshuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkam...

Vanaf
R845
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lake Brenton, Brenton-on-Sea

The Woods is 'n bekoorlike dubbelgastekamer wat in die stil en rustige Brenton-on-Lake-omgewing geleë is. Die gastekamer is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek van die gewoel en geraas van die alle...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna, Brenton-on-Sea

Papillon Bleu by Brenton-on-Sea is aan die see se kant van die bekende Knysna-koppe, 20 minute se ry vanaf Knysna se middedorp. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies en klein groepies op soek na luukse verblyf. ...

Vanaf
R1 935
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lake Brenton, Knysna

Lake Brenton Paradise bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis in Brenton Park-kompleks in Brenton. Die kompleks is 400 m vanaf die Knysna-strandmeer en 4,3 km vanaf Brenton-strand ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lake Brenton, Knysna

11 Brenton Park is 'n selfsorgkothuis in Brenton Park in die Lake Brenton-area van Knysna. Brenton Park is 'n veilige plek met 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Dit is naby die strandmeer met toegang tot die jetty ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lake Brenton, Knysna

7 Brenton Park is 'n selfsorgkothuis in Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Brenton Park is veilig en het 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Dit is net 'n kort entjie van die strandmeer en jetty af en is naby Bren...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lake Brenton, Knysna

16 Brenton Park is 'n selfsorgkothuis in Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Brenton Park is veilig en het 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Dit is net 'n kort entjie van die strandmeer en jetty af en is naby Bre...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lake Brenton, Knysna

Ellipses Cottage is op die skilderagtige Tuinroete geleë in 'n natuurreservaat by Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Die naam Ellipses verwys na die drie kolletjies of punte aan die einde van 'n onklaar sin. By ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Tuinroete

Alkira Lodge is 'n mooi villa wat B&B-verblyf op 'n privaat landgoed in Brenton-on-Sea bied. Die huis is op 'n heuwel en spog met ongelooflike uitsigte oor die strandmeer, see, reservaat en op die berge. Verblyf wo...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Knysna, Tuinroete

Oyster Creek Lodge word omring deur die Knysna-strandmeer en bied uitstekende uitsigte op die Knysnakoppe. Die huis beskik oor 6 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za