Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Butterworth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Butterworth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Butterworth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Butterworth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Butterworth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Butterworth

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 110
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

43 Beach Road is in die kusdorpie Morganbaai geleë, minder as ’n uur se ry vanaf Oos-Londen in die Oos-Kaap. Die huis is slegs 40 meter van die strandmeer en strand af. Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en b...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morganbaai, Buffelstad

Die gesinsvriendelike Morgan Bay Hotel bied gerieflike verblyf in ’n ontspanne seekantligging aan die Wildekus, net 45 minute se ry van Oos-Londen in die Oos-Kaap af. Die hotel skuil tussen ’n lang, ongerepte st...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

Seaside Holiday House is 'n nuut opgeknapte, privaat vakansiehuis wat ideaal is vir vriende en familie. Dié moderne dubbelverdiepinghuis is teen die strand geleë en is reg langs die Morgan Bay Hotel wat die liggin...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Morganbaai, Grens Area

Sip A Way is net 80 m vanaf die see in Morganbaai en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofstrand is 500 m vanaf Sip A Way. Dié huis is op die boonste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers. Linne word voorsien, maar...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Morganbaai, Grens Area

Unit 1 Beach Road is in Morgansbaai en is 'n seefront-selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste. Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die...

Vanaf
R1 065
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morganbaai, Buffelstad

Mitford Hotel is slegs ’n uur se ry vanaf Oos-Londen en is weggesteek in ’n hoekie paradys tussen majestueuse krans- en see-uitsigte. Die instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede, waarvan die meeste na di...

14% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Transkei, Grens Area

Transkei Beach Cottage is 'n grasdak-rondawel wat aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond, geleë is. Barry en Maryna, jou gashere, woon op die perseel en is altyd daar om te help. Die rondawe...

Vanaf
R808
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haga-Haga, Buffelstad

OppiePlaas Haga Haga is 'n selfsorg-vakansiehuisie op 'n bees- en skaapplaas teen die gewilde Oos-Kaapse Wildekus, slegs 2 km vanaf die gewilde Haga Haga-kusdorpie en 65km vanaf Oos London. Die huisie beskik oor 2 ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Hotel in Haga-Haga, Buffelstad

Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is op die seefront en dus ideaal vir vakansie of ’n sakewegbreek. Verblyf by Haga Haga bestaan ui...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Butterworth

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Oord in Wildekus, Transkei

Mazeppa Bay Hotel is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf in 'n omgewing met palms en tropiese plante en spog selfs met sy eie eiland. Mazeppa Bay Hotel het gesins- of dubbelkamers asook 2 witte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Butterworth akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za