Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3485 reviews.
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."
Walmer, Sarah Baartman District
RElaxed City Living"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Bellevue - Elephants Lodge"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Uniek met n eiesoortige bekoring!"
Summerstrand, Sarah Baartman District
Toscana Cottage"Dit sal seker afhang van mens tot mens en waaraan hulle belangstel, maar vir ons was Summerstrand regtig 'n heerlike plek om te bly en vir ons genoeg om te sien en te doen."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Gate 66"Baie mooi dorpie, sal graag weer kom kuier! Interessante geboue en gasvrye mense ontmoet!"
Marina Martinique, Sarah Baartman District
La Caribe 55"Lieflike, veilige en rustige omgewing. Pragtige uitsigte en genoeg vir die kinders en grootmense om te doen."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Pragtige dorpie met interressante besienswaardighede en eetplekkies."
Clarendon Marine, Sarah Baartman District
Sea Otters Lodge"Dis baie rustig, maar redelik afgeleë, so as jy wil rondry en die stad ook besoek, is dit bietjie ver en baie ryery, maar as jy net rustig wil ontspan is dit die ideale plek!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Magiese bestemming, altyd ‘n hoogtepunt!"
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Hou van die plekkie, sal weer na paradise beach toe kom. Alles was daar wat ons sou nodig. "
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"Cannon Rocks is a lovely small little town with loads of potential. Cannon Rocks is slowly becoming the next holiday booming place to be."
Patensie, Sarah Baartman District
Highview Guesthouse"Patensie is 'n onontdekte juweel. Hoewel dit 'n klein dorpie is, is die plase netjies en pragtig versorg. Die hotel het die grootste verskeidenheid etes en is gewis 'n moet vir 'n heerlike maaltyd. Die padstal Tolbos beskik oor die keurigste geskenke, lekkernye en gebak. Boonop is hulle ontbyt aan te bevele! Patensie sien ons vir seker weer. "
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Pragtige ongerepte strand en omgewing."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Alcyone"Pragtige buurt, pragtige stad, fantastiese natuurskoon, heerlike somerweer. "