Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Calvinia

4.1 / 5  
volgens 218 resensies
Lees regte resensies van Calvinia van 218 geverifieerde gaste.
Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis word sterk deur die AA aanbeveel en het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Calvinia

Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag, óf vir dié wat rus...

15% af Winteraanbod!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calvinia

Calvinia Magic Garden is 5 ure se ry vanaf Kaapstad en 5 ure se ry na Upington. Dit is 'n wonderlike naweekwegbreek of 'n oornagstop. Die verblyf is 'n selfsorg-eenheid met 'n kombuisie en lugversorging. Daar is 3 ...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Calvinia

Handvol Gruis Gastehuis is 'n pas opgeknapte plaashuis net 44 km buite Calvinia. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil ontsnap van die daaglikse gejaag. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer, ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Calvinia

Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiedenis en is onlangs opgeknap met moderne geriewe om gemaklike verblyf aan reisigers te bied. Die kam...

Vanaf
R584
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia

Die ideale, rustige toevlugsoord en 'n plek om te ontspan in die Karoo. Die Hok is in die klein, gasvrye plaasdorpie van Calvinia geleë. Dit is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Upington. Gaste kan hier op die st...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Accredo Guesthouse 2 is 'n gastehuis met 3 slaapkamers in Calvinia. Elke kamer het 'n dubbelbed of enkelbeddens en sommige kamers het lugversorging, terwyl die ander waaiers het. Die kamers deel 'n badkamer. Handdo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia

Die Herberge is 'n opgeknapte Victoriaanse huis in Calvinia. Hierdie huis is 'n nasionale monument wat in 1853 deur Field Cornet A. van Wyk in 'n Kaaps-Hollandse styl gebou is en dit het steeds 'n tipiese gewel en o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia

Die Dorphuis is in die Hantam-dorpie, Calvinia geleë. Dis halfpad tussen Kaapstad en Upington, onderweg na die Kgalagadi. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, en gesinne. Die Dorphuis bied 9...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia

Accredo Guesthouse is in Calvinia geleë. Dié gastehuis het 2 kamers met lugversorging en koningingrootte-beddens. As net 1 kamer bespreek word, kan die res van die huis nie bespreek word nie om privaatheid te ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

dvdvd...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]