Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calvinia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calvinia akkommodasie
Bladsy 4 - 25 lekke plekke om te bly
Leeuriet Gasteplaas bied ontspannende selfsorg-plaasverblyf vir 6 gaste, net 25 km vanaf Nieuwoudtville. Die ruim ...
Sonnevleg Self-catering is tussen Williston en Calvinia geleë en bied selfsorgverblyf aan 9 gaste. Dit is die ideal...
Witklip Cottage bied knus selfsorgverblyf op 'n plaas 51 km vanaf Calvinia en 60 km buite Nieuwoudtville. Die priva...
Boereplaas is naby Nieuwoudtville geleë en bied die ideale verblyf vir natuurliefhebbers. Daar is 3 eenhede om va...
Papkuilsfontein Guest Farm is in Nieuwoudtville in die Noord-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy veldblomme, staproe...
Brandkop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-akkommodasie op 'n werkende plaas naby Nieuwoudtville. Die plaas is op...
Kromdrif is 'n selfsorghuis vir 9 gaste op 'n werkende plaas 3 km vanaf Middelpos. Dit bied 'n rustige wegbreekplek...
Lokenburg Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike plaashuis net 41 km suid van Nieuwoudtville en 70 km ...
Vygie Straat is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 mense in Middelpos en is halfpad tussen Calvinia en S...
Ulla Irene is in die buitewyke van Nieuwoudtville met mooi uitsigte oor die Hantam-landskap en blomreservaat. Dié g...
Welkom by die Calvinia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tankwa Karoo blad indien jy na meer akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur... Lees meer