Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Calvinia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calvinia bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 554 resensies.

Calvinia

Hantambosch

"Gaan maak gerus 'n draai by 'n nuwe plek met die naam van Sanna se Plaakombuis. Hulle maak heerlike tuisgemaakte kos."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Ons het net daar oornag."

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Die dorpie voel veilig. Vriendelike mense. "

Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

"Very beautiful. We look forward to returning for another visit."

Calvinia

Oriebruggie Accommodation

"Mooi plattelandse dorp."

Calvinia

Katryns

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Gaan eet gerus by die Hantam huis en besoek die museum."

Calvinia

Rolbos Guest House

"Calvinia is regtig 'n pragtige Noord-Kaapse dorp, veral die vleis is heerlik en die mense vriendelik."

Calvinia

Hantambosch

"Ons hou van die vars lug, die pragtige sonsondergange en die Karoo-gasvryheid!"

Calvinia

Oriebruggie Accommodation

"Baie oulike dorpie. Mense is baie vriendelik"

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Moenie die groot, rooi posbus mis nie."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Ons het buite gesit en die sterre en die kerk se toring gekyk wat so met beligting uitstaan."

Calvinia

Carmel Villa

"Dit is beslis die moeite werd om die dorp te besoek."

Calvinia

Katryns

"Die dorp is ongelooflik mooi en 'n mens wil net vir 'n ruk daar stilstaan en als inneem."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Ons het baie lekker by Die Blou Nartjie geëet."

Calvinia

Rolbos Guest House

"Netjiese dorp. "

Calvinia

Die Hok Selfsorg en Kampering

"Ons het die Hantam Restaurant besoek en heerlike yskoffie ("romerige koffieskommel"), brandewyntert en koeksisters geniet."

Calvinia

Katryns

"Lekker mense en lekker vleis. "

Calvinia

Oriebruggie Accommodation

"Ons was nie daar as toeriste nie. Net oornagslaapplek gesoek."

Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

"Pragtige omgewing met die berge wat die dorp omhein. "

Calvinia

Handvol Gruis Gastehuis

"Alles wat jy moontlik nodig kan kry sal jy op die dorp kry. Vriendelike mense. Pragtige museum."

Calvinia

Rebunie Self-catering

"Baie skoon en veilige dorpie. Vriendelike inwoners. Daar is genoegsame geriewe en winkels vir oornagbenodighede."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Pp reis na Weskus is dit die perfekte plek om oor te slaap!"

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Die heel beste vleis en pasteie en tjips geëet!"

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Ons het net oornag en geen van die toeristeaantreklikhede besoek nie, maar dit blyk of daar nogal ‘n paar is om te sien."

Calvinia

Hantambosch

"Op enkele uitsonderings na is die dorp skoon en netjies en maak, in die algemeen gesproke, 'n gunstige indruk. 'n Besoek aan die museum is die moeite werd. Die omgewing is besonders en kenmerkend van wat 'n mens van die veelbesonge Hantam verwag."

Calvinia

Rebunie Self-catering

"Sal graag vir Calvinia nog verder wou ontdek, maar ons het 'n heerlike ondervinding gehad. Besoek gerus die blou nartjie vir 'n ete."

Calvinia

Die Hok Selfsorg en Kampering

"We have now made Calvinia our overnight stop on 3 separate occasions, it is very well positioned."

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Netjiese en skoon dorp."

Calvinia

Oriebruggie Accommodation

"Alles was baie mooi."

Calvinia

Hantambosch

"Hou baie van die plattelandse dorpie."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem