Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Calvinia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calvinia bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 554 resensies.

Calvinia

Rebunie Self-catering

"Oulike oorslaap-dorpie."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Daar was blomme langs die pad en in die woonerwe."

Calvinia

Tontelbossie and Skaapbossie

"Dis 'n jammer ons het die vleisfees gemis."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Goeie wegtrekpunt vir blomme-besigtiging."

Calvinia

Lodge 3

"Nice little town and clean."

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Pragtige, skoon dorp."

Calvinia

Die Dorphuis

"Dis 'n pragtige dorpie met karakter, vriendelike inwoners en puik diens aan besoekers. Soveel te sien met ongelukkig veels te min tyd. Toeriste behoort minstens twee nagte hier deur te bring om die dorpie behoorlik te kan waardeer."

Calvinia

Calvinia Hotel

"Wonderlike mense ontmoet."

Calvinia

Rebunie Self-catering

"Soos baie plattelandse dorpies is daar maar agteruitgang. Ek was al 4 keer daar die afgelope 21 jaar. "

Calvinia

Die Blou Nartjie

"The scenery is fabulous. Makes a convenient layover on trips between Cape Town and the far Northern Cape."

Calvinia

Carmel Villa

"Calvinia has an interesting history being a major trading centre for the region. It has a wonderful museum and a treasure of authentic heritage buildings. The people are wonderfully kind as well."

Calvinia

Donkieshoek

"Calvinia is 'n pragtige dorpie in die Groot-Karoo, met die mooiste bergreeks en vlaktes. Sal graag weer Calvinia in die toekoms wil besoek."

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Mooi dorpie wat vir seker toeriste behoort te trek. Die Hantamberge is pragtig. Die dorp oor die algemeen skoon en netjies."

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Calvinia is 'n goeie stop vir die nag indien jy op pad na Upington/Kgalagadi is."

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Ek dink Calvinia is tydens blommeseisoen en die Vleisfees die ideale bestemming met oulike gastehuise en ook 'n paar uitstekende restaurante."

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Goeie stopplek om jou vleis-aankope te doen op pad na die Kgalagardi."

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Onthou om vleis te koop voor jy verder ry."

Calvinia

Carmel Villa

"Skoon netjiese dorpie."

Calvinia

Tarantula Guesthouse

"Die Blou Naartjie, great meal!"

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Pragtige dorp met 'n ryk geskiedenis. Absoluut die moeite werd om te besoek."

Calvinia

Hamtam Klipwerf Gastehuis

"Lamb meat capital of SA. A town where you need to braai."

Calvinia

Calvinia Hotel

"We got there on a Sunday so most places were closed, would definitely come back though."

Calvinia

Die Hok Selfsorg en Kampering

"Stap rond in Calvinia en beleef die mense en die besienswaardighede. Dis die stap werd!"

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Mooi dorpie om in oor te bly met al die pragtige besienswaardighede in die omgewing."

Calvinia

Oriebruggie Accommodation

"Ons gaan kuier gewoonlik vir my ouers bo in die Noordkaap vanaf Kaapstad, en oornag graag in Calvinia. Dit is 'n pragtige dorpie!"

Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

"Dis die moeite werd om Calvinia te ondersteun. Die mense kry swaar en die dorp het so baie om te bied en is pragtig."

Calvinia

Calvinia Hotel

"Die dorp is fantasties. "

Calvinia

Die Blou Nartjie

"Only good for a stopover when travelling in the Northern Cape or during the Wildflower Season."

Calvinia

Calvinia Magic Garden

"Oulike dorpie. Veilig gevoel. En jy moet hou besoek afrond met Lamb Shank by die Blou Nartjie!"

Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

"Blou Naartjie Restaurant moet besoek word!"

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem