Resensies van Calypso Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calypso Beach bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 76 resensies.
Suzelle S. - 4th November 2019
staying in Calypso Beach
Baie nice en veilig.
Theo O. - 21st October 2019
staying in Calypso Beach
Veilig, vriendelik en son.
Nadine K. - 6th October 2019
staying in Calypso Beach
Die pragtigste sonsondergang!
De Wet S. - 18th September 2019
staying in Calypso Beach
Beautiful beaches and all the amenities to make any vacation totally relaxing.
K A. - 18th June 2019
staying in Calypso Beach
I just love everything about Calypso Beach. I'll promote Calypso Beach and for the future this will be my holiday destination on the West Coast.
Chanelle M. - 11th June 2019
staying in Calypso Beach
Wonderlike plek, wens net daar kon meer eetplekke wees waarna mens kan loop.
Marli V. - 17th May 2019
staying in Calypso Beach
Wonderlike area en perfek vir ‘n paartjie en/of familie.
Jackie G. - 2nd April 2019
staying in Calypso Beach
Pragtige plek en baie veilig.
Caroline A. - 25th February 2019
staying in Calypso Beach
Dis baie lekker naby die see en vermaaklikheid en die veiligheid is tops. Sal enige tyd na Calypso Beach gaan vir 'n volgende wegbreek.
Kobus V. - 6th February 2019
staying in Calypso Beach
Netjiese strand, baie veilig en rustig.
Tania D. - 18th January 2019
staying in Calypso Beach
Beautiful, convenient location.
Jan N. - 4th January 2019
staying in Calypso Beach
Ek beveel graag Calypso aan vir enige iemand, maar nie die spesifieke huis nie.
Lenchen A. - 31st December 2018
staying in Calypso Beach
Lekker privaat.
Luceille E. - 19th November 2018
staying in Calypso Beach
Lekker sentraal geleë en sekuriteit is uitstekend. Pragtige area.
Angelo D. - 31st October 2018
staying in Calypso Beach
Safe, clean and warm waters.
Tjaart S. - 1st October 2018
staying in Calypso Beach
Baie goeie ligging en ek sal Calypso Beach aanbeveel.
Amy S. - 10th April 2018
staying in Calypso Beach
Try to add two plate stove or plates in the rooms.
Fallon-lee F. - 5th April 2018
staying in Calypso Beach
Stunning.
Angel L. - 6th March 2018
staying in Calypso Beach
Baie veilige strand en baie rustig plek.
Steven C. - 9th February 2018
staying in Calypso Beach
The beach has a beautiful and picturesque setting and a calm summers evening can provide only evenings which ones personal eyes would believe; no photo can do the literal experience justice. Spending multiple days on the beach, on a few occasions it became a bit off putting when we had a few encounters with lurking hawkers, no trouble was caused however this did become a bit irritating. For the overall experience I'd overlook the above though; that just to provide a comprehensive overview.
Eleanor P. - 25th January 2018
staying in Calypso Beach
Calypso Beach has been my choice of a holiday destination in the Langebaan area.
Rachel F. - 10th January 2018
staying in Calypso Beach
Dis netjies en glad nie oorbevolk nie.
Nadine V. - 4th January 2018
staying in Calypso Beach
Pragtige strand met goeie restaurant opsies wat stapafstand is. Nie so besig nie, en gevoel van veiligheid beslis daar.
Gerald C. - 31st December 2017
staying in Calypso Beach
Wonderlik, skoon en veilig.
Dr. Cornelis B. - 13th December 2017
staying in Calypso Beach
Mooi strand veral vir kite surfers. Jammer van al die nuwe ontwikkelinge, word baie vol gebou.
Tania B. - 18th November 2017
staying in Calypso Beach
Definitief aanbeveelbaar.
Lodewyk D. - 23rd October 2017
staying in Calypso Beach
Stunning beach. Safe for kids when the tide is lower.
Leon V. - 4th October 2017
staying in Calypso Beach
Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand.
Yvonne B. - 29th September 2017
staying in Calypso Beach
Gekommersialiseerd! Die Weskus-atmosfeer gaan verlore.
Sonet B. - 24th July 2017
staying in Calypso Beach
Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel.
Poppie T. - 22nd June 2017
staying in Calypso Beach
Kamer en huis se dekor doen amper afbreuk aan die mooi uitsig - instandhouding sal gedoen moet word om die klein dingetjies netjies en versorg te hou. Ons kamer se yskassie kon net vries, al was dit op heel warm gestel. Dit kan dalk 'n probleem wees vir mense wat langer oorbly.
Lorne M. - 16th May 2017
staying in Calypso Beach
Baie nice plek.
Andreas M. - 10th May 2017
staying in Calypso Beach
Naomi F. - 19th April 2017
staying in Calypso Beach
Baie beter, uitstekend, 10 uit 10!
Charne R. - 18th April 2017
staying in Calypso Beach
Pragtige bestemming met pragtige privaat strand. Veilig en 'n lekker rustige area.
Danie En Elize V. - 18th April 2017
staying in Calypso Beach
Baie lekker plek op die Weskus. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou.
Linda N. - 12th April 2017
staying in Calypso Beach
Asemrowende ligging by die see. 10 minute vanaf Langebaan en meer.
Gretha F. - 6th April 2017
staying in Calypso Beach
Hoogs aanbeveelbaar!
Nita K. - 28th March 2017
staying in Calypso Beach
Dis heerlik dat daar 'n restaurant stapafstand van die verblyf af is. Veilige strand, skoon en pragtig.
Bielie V. - 6th March 2017
staying in Calypso Beach
Ons beplan om soontoe te trek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za