Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Cannonville

3.9 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Cannonville van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Cannonville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Cannonville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cannonville gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cannonville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cannonville Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville

The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville

Nukakamma River Lodge is aan die oewer van die Sundaysrivier in Colchester, langs die Groter Addo-roete geleë. Dié area bied skilderagtige natuurskoon, en die vloeiende water van die Sundaysriver en die wit sanddu...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville

The River House bied gerieflike gastehuis-verblyf in die dorpie Colchester aan die oewer van die Sondagsrivier. Dis sowat 10 minute vanaf die Addo Olifantpark se suidelike ingang. Daar is 2 gastekamers met koningin...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville

Sundune Guest House is op die oewer van die Sondagsrivier in die dorpie Colchester geleë. Hierdie rustige plekkie is 'n absolute paradys vir watersport-entoesiaste en natuurliefhebbers. Die gastehuis is ook geriefl...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville

38onMontagu bied verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers en is in Colchester naby die Sondagsrivier geleë. Dit is die perfekte plek vanwaar die omliggende omgewing en Addo Olifantpark verken kan word. Die rivie...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Cannonville

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Addo Elephant Park, Selbourne

Stellenhof Gastehuis is in Addo op 'n plaas wat aan die Addo-olifantpark grens en bied 'n kindervriendelike omgewing waarin gaste kan ontspan. B&B-verblyf is beskikbaar in 3 eenhede in 'n Kaaps-Hollandse huis en i...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Addo Elephant Park, Greater Addo

De Old Drift B&B lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas is 'n rustige toevlugsoord waar gaste gulhartige Oos-Kaapse gasvryheid eerstehands sal ervaar. Daar is ook ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Coega Lodge is in Blouwaterbaai in Port Elizabeth geleë. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook na en vanaf enige ander bestemming is beskikbaar. Dié gastehuis bied verblyf in 7 Dubbelkamers, 2 Gesinskamers,...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Dolphin Dance Lodge is 'n gastehuis op die kuslyn van Bluewater Bay, Port Elizabeth, en bied 4-ster gemak en uitstekende diens en dit is waar die hoofontvangsarea is. Geniet jou ontbyt en skemerkelkies met uitsigte ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Kings Guest Lodge skuil in 'n stil woonbuurt genaamd Bluewater Bay in Port Elizabeth. Die gastehuis bied gerieflike, moderne akkommodasie in 3 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Al die kamers is ingerig met lugversor...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

House Haven bied luukse B&B-akkommodasie. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Ander maaltye kan voorsien word indien dit vooraf gereël word. Kom ontspan en verlustig jouself in die warm en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Tamapa Lodge is geleë teen die strand in Blouwaterbaai. Dit is naby die Coega IDZ en Coega-hawe en slegs 15 minute se ry vanaf Port Elizabeth Lughawe. Tamapa Lodge het 'n verskeidenheid slaapkamers met lugversorgin...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Coega Harbour View is in die luukse voorstad van Bluewaterbaai, 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf en is stapafstand van die Bluewaterbaai-strand af. Daar is 6 eenhede en met slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid h...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Nautilus Guesthouse is in die rustige voorstad, Bluewater Bay in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is net 500 m van Bluewater-strand af, waar gaste heerlik kan ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Addo Elephant Park, Selbourne

Casa Mia Health Spa & Guesthouse is 45 minute se ry vanaf Port Elizabeth en 15 minute se ry vanaf Addo-olifantpark. Dié gastehuis is tussen sitrusbome. Casa Mia Health Spa & Guesthouse beskik oor 6 kamers en het s...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Ebenezer Guest House is net langs die N2-snelweg geleë en bied gerieflike verblyf vir jou volgende besoek aan Port Elizabeth. Dit is ideaal vir vakansiegangers en besigheidsreisigers. Hierdie gastehuis het verskei...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Bluewater Beach Accommodation bied gerieflike verblyf op 'n selfsorg- of B&B-basis. Dit is geleë in Bluewater Beach, Port Elizabeth. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenhe...

Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Ezulwini bied verblyf in Bluewater Bay in Port Elizabeth. Dié kothuis is ideaal vir 'n gesin op soek na 'n gemaklike oornagplek naby die strand en ander besienswaardighede. Die eenheid het 'n privaat ingang en is ...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

Bluewater Guest House is 'n 3-ster-gastehuis wat deur die toerismeraad geakkrediteer is. Dit is in 'n lieflike buurt van Port Elizabeth geleë, naamlik Bluewater Bay. Al ons kamers het TV's en M-Net, koffie- en te...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Port Elizabeth

The Bay Inn is 'n gastehuis in die skilderagtige kusbuurt van Bluewater Bay aan die buitewyke van Port Elizabeth. Dié gastehuis is naby restaurante en 2 winkelsentrums geleë. The Bay Inn bied verblyf in 5 eenhede...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die a-Cannonville gastehuise blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele a-Cannonville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Cannonville akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za