Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Cannonville

3.9 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Cannonville van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Cannonville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Cannonville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cannonville selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cannonville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cannonville Selfsorg-eenhede

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville

Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë. Verblyf word gebied in 2 selfsorgeenhede. Die eerste eenhe...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 870
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cannonville

Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Al...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannonville

Chante's Self-catering Accommodation is in Colchester, op die oewers van die Sondagsrivier, geleë. Verblyf word gebied in 4 kamers waarvan sekere van hulle kombuise het wat vir selfsorg toegerus is. Die 4 kamers i...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Cannonville

Addo Adventure House is 'n pragtige vakansiehuis in Colchester, 'n dorpie aan die oewer van die Sondagsrivier. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en is binne naby die Addo Nasionale Park. Die hu...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville

Su Casa is in Cannonville, Port Elizabeth en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville

Little Sister's Accommodation is in die pragtige Sondagsrivier-dorpie Colchester sowat 40 km oos van Port Elizabeth geleë. Dit is op die oewer van die Sondagsrivier, sowat 800 m vanaf die Addo Nasionale Olifantpark...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville

Maggie May House Boat is 'n lieflike en ongekunstelde huisboot op die Sondagsrivier, 7 minute se ry vanaf die Addo-Olifantpark. Die huisboot het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville

Settle Inn Self Catering Accommodation is in Colchester, 'n pragtige dorpie langs die Sondagsrivier. Dit is sowat 40 km oos van Port Elizabeth en ongeveer 800 m vanaf die nuwe Southgate-ingang na die Addo Olifant Na...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cannonville

Addo River View Lodge is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis aan die oewer van die pragtige Sondagsrivier in die dorpie Colchester. Die huis is net 3 km van die suidelike Matyholweni-ingang na Addo-Olifantpark...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Cannonville

Addo Park View - Sundaze Riverside House bied selfsorg-verblyf en is aan die buitewyke van Colchester. Die verblyf het pragtige uitsigte oor die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark vanaf die uitkykdek. Verblyf i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Cannonville selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele a-Cannonville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Cannonville akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za