Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Cashan

4.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Cashan van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Cashan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Cashan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cashan selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cashan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cashan Selfsorg-eenhede

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cashan

Canary's Nest bied 'n pragtige kamer met slaapplek vir 2 gaste. Die Luiperd Boom-kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer het 'n uitsig oor die tuin en daar is ook 'n TV met DS...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Cashan

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg Town, Rustenburg

Killarney Lodge bied gerieflike verblyf in Rustenburg, slegs 5 km vanaf Waterfall Mall, 7,2 km vanaf Kgaswane Natuurreservaat en 2,3 km van Rustenburg Gholfklub af. Daar is 8 gastekamers, elk met 'n privaat badkame...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg Town, Rustenburg

Wild Fig Accommodation is ideaal geleë in die hartjie van Rustenburg en bied gerieflike akkommodasie vir kort- of langtermynverblyf. Hier kan gaste in 'n vreedsame omgewing lekker ontspan. Verblyf word aangebied i...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Kubu Court bied selfsorgwoonstelle in sentrale Rustenburg, slegs 6 km vanaf Waterfall Mall. Die instansie is sowat 25 km vanaf die Royal Bafokeng Sportstadion vir alle sokkeraanhangers. Sun City is sowat 40 km weg, ...

25% af Aanbod!
VanafR530
R398
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg Town, Rustenburg

La vie Gastehuis bied sakpas oornagverblyf in 'n bekoorlike gastehuis in 'n rustige buurt in Rustenburg. Die gastehuis bied slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 aparte eenhede met geriewe om etes op te warm. Onge...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rustenburg Self-catering Units bied gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede vir gesinne wat Rustenburg en omgewing besoek. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers met waaiers, 'n dubbelbed, enkelbeddens ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Bellevue Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in die ongerepte natuur van die Magaliesberg, net 10 minute van Rustenburg se middedorp en minder as 50 km van Sun City af. Akkommodasie bestaan uit 2 smaakvol versie...

20% af Winteraanbod!
VanafR550
R471
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerieflik na aan talle besienswaardighede soos die Pilanesberg Natuurreservaat, Sun City en Royal Bafoke...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Hide Away is op 'n plaas sowat 15 km buite Rustenburg in die Bojanala-streek geleë. Bojanala word as een van die mooiste streke beskou en sluit die Hartbeespoortdam, Magaliesberge en Pilanesberg Nasionale Park, aso...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Kettle Guest Lodge is in Rustenburg in Noordwes geleë en bied egte, ten volle gemeubileerde selfsorgverblyf. Dit is die ideale verblyf-opsies vir gesinne, vriende, sosiale groepe, enkelreisigers, paartjies, sport- ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za