Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Centurion Golf Estate

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Centurion Golf Estate van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion Golf Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Centurion Golf Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Golf Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Golf Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Golf Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Centurion Golf Estate

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Pretoria

Mereke Manor is 'n boetiekgastehuis wat verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in Centurion en Pretoria bied. Die boetiekgastehuis streef daarna om Centurion se voorkeur-verblyfplek vir reisigers te wees en is...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n...

35% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R514
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Zwartkop, Pretoria

40 on Aspen bied selfsorgverblyf in Centurion en is ideaal geleë vir sakereisigers. Gaste kan tussen 4 eenhede op die eerste verdieping kies wat elk slaapplek vir 1 of 2 gaste bied. Elke oopplan-eenheid het 'n pr...

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 600
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Die Hoewes, Pretoria

330 Drummorgan bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n veilige, goed toegeruste huis in 'n kompleks met 'n groot ontwerperstuin in De Hoewes, Centurion. Dit is ideaal geleë naby aan die Gautrain-stasie, Centuri...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Pretoria

Clearwater Self Catering Apartments bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks op die Eco-Park Landgoed in Centurion. Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion, Pretoria

LightStone Guest House is in Centurion geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Dié gastehuis is naby die Centurion Mall, Irene Country Club en die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika. Die gastehuis bestaan uit 1...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Africa House Guest House is halfpad tussen Pretoria en Midrand geleë en bied B&B- en selfsorgkamers wat individueel versier is. Gaste kan 1 van die 4 selfsorg-eenhede of 1 van die 5 dubbel- of enkelkamers bespreek...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Zwartkop, Pretoria

Paris for You is in Zwartkop en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is op die eerste verdieping van die hoofhuis en het 2 slaapkamers. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Een van die kamers het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Pretoria

Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]