Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Centurion Golf Estate

4.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Centurion Golf Estate van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion Golf Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Centurion Golf Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Golf Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Golf Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Golf Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Centurion Golf Estate

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview, Pretoria

Die Leriba Hotel is op 12 hektaar inheemse woud aan die oewer van die Hennopsrivier in Centurion geleë. Dis strategies geleë en kan maklik bereik word van Pretoria en Johannesburg af. Die verblyf word aangebied i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 380
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Lyttelton Manor, Lyttelton

Self Catering @ Union is 'n kothuis in Lyttelton Manor in Centurion. Die kothuis bied gerieflike verblyf aan 4 gaste en dis ideaal vir oornaggaste of gaste wat langer wil bly. Die oopplan-eenheid het 'n koningingr...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennopspark, Bronberrick

Travellers Nest Guest House is sentraal in Centurion geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin, ’n groep vriende, sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die gastehuis ...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hennopspark, Pretoria

Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf word...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eldoraigne, Pretoria

Aliberti Breakaway SA bied selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n moderne voorstad van Centurion. Dis sentraal, naby wêreldklas gholfbane, winkelsentrums en groot snelweë. Daar is 2 oopplan-woonstelle op die eienaar s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Pretoria

Augusta Palms bied moderne en gerieflike verblyf. Hierdie kamer is deel van die eienaar se huis maar gaste het privaatheid. Hierdie verblyf het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n elektriese komb...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview, Pretoria

The Wild Olive Guest House bied luukse en gerieflike gastekamers. Die gastehuis is in Centurion geleë, naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die Gautrein-stasie, en Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughaw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is ten volle toegerus vir '...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR850
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clubview, Pretoria

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas Hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clubview, Pretoria

Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bied 'n rustige atmosfeer waar gaste kan ontsnap. Die hotel bied luukse kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]