Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Clansthal

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Clansthal van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Clansthal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clansthal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clansthal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clansthal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clansthal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Clansthal

Casserina Creek is 'n bekoorlike selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak. Dis ideaal vir 'n wegbreek in 'n rustige area in Clansthal aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is binne stapafstand van die stra...

20% af Aanbod!
VanafR1 080
R864
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clansthal

Ons bekoorlike gastehuis is in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is 'n ware oase vir enige reisiger. Met 'n pragtige uitsig, rustige atmosfeer en vriendelike diens bied ons besoekers 'n unieke en gem...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

45 on Widenham is in die klein kusdorpie Umkomaas geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n oopplan-kothuis op die eienaars se perseel. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clansthal

Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham Umkomaas, 'n stil area met ’n lieflike see-uitsigte. Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 kamers 'n see-uitsig het. Dié kamers het ook privaat badkamers. Daar is 2 kamer...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal

COCOtree Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Clansthal aan die Suidkus. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 4 sla...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

Smalls Cottage is 'n selfsorg-kothuis in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se subtropiese Suidkus. Dié dorpie is 'n wonderlike vakansiebestemming vir diegene wat Aliwal Shoal, een van die beste duikplekke in die wêreld, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Clansthal

Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal

Aliwal Shoal Lodge is in 'n kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal, Umkomaas, geleë waar skubaduik een van die hooftrekpleisters is. Die gholfbaan word ondersteun deur die einste Tim Clark wat hier...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clansthal

Ocean Breeze Lodge bied luukse verblyf by die see in Widenham. Dis net 30 minute se ry van Durban af en is tussen Scottburgh en Umkomaas geleë. Dié lodge is pragtig gemeubileer met 'n slentersjiek-strandtema. Al ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clansthal

Umkomaas Lodge bied B&B-verblyf wat na die strand front in Umkomaas. Dié rugsakreisigers bied skubaduikhuurders en - lesse en ’n duikwinkel waar toerusting verkoop word. Verblyf word in verskeie dubbelkamers en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Clansthal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za