Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3431 resensies.

Clarens

Lavender & Rust

"The Saturday morning 8am parkrun (5 kilometer) is very nice."

Clarens

RiverWalk Bed and Breakfast

"Te min parkering en alternatiewe vervoer-fasiliteite. "

Clarens

Willow Villas

"Roads in town need a service - uneven roads/potholes all over."

Clarens

Eden

"Steeds ons gunstelingbestemming. "

Clarens

Bella Vista

"Baie geniet en so baie om te doen. "

Clarens

Clarens Valley Lodge

"Ons kan met vrymoedigheid Clarens Xtreme aanbeveel! Van Elvis tot Paul het ons die mees uitmuntende diens ontvang en het hulle vir ons 'n onvergeetlike ervaring gegee!"

Clarens

278 on Main

"More than 4 days would be a waste."

Clarens

Willow Villas

"As jy na rustigheid soek, is Clarens die ideale plek om te besoek. Alle plekke is stapafstaand vanaf mekaar met uitstekende "views"."

Clarens

Views

"My nuwe liefde."

Clarens

Ash River Lodge B&B

"Ek is mal oor Clarens en gee mens gemoedsrus."

Clarens

Bella Vista

"Rustig."

Clarens

Hannic's Retreat

"Dis die mees fantastiese dorp, pragtige winkeltjies en restaurante. Warm, vriendelike atmosfeer. Asemrowende uitsig oor die berg en heuwels."

Clarens

Patcham Place

"Interessante winkels, iets vir elke smaak, mooi omgewing. Goeie restaurante, baie om te doen. Ideale plek vir wegbreek of jy een, twee of baie is. Troeteldiervriendelik."

Clarens

Gable Cottages No. 4

"Die winkels is nie meer soos dit altyd was nie, vermoed met die Covid het baie eienaars deurgeloop. Restaurante was heerlik en sal aanbeveel vir heerlike , rustige wegbreek van die gejaag van lewe."

Clarens

Rhino Retreat

"There are a lot of restaurants and cute little shops to visit. The area is lovely. They just need a proper supermarket to buy necessities."

Clarens

Caledon Country House

"Heidi se dorp in die Vrystaat."

Clarens

Eden

"Ons besoek Clarens gereeld. Dis een van ons gunsteling plekke."

Clarens

Mooigezicht

"Winkels se goedere is bietjie aan die duur kant"

Clarens

Amber Selfsorg

"Clarens is een van ons gunsteling wegbreekdorpies. Al die winkels en restaurante is dierevriendelik wat 'n groot bonus is. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie."

Clarens

Clarens Eddies

"An absolute most to see."

Clarens

Willow Villas

"A must to visit."

Clarens

Kolgans Villa 147

"Wow, such a beautiful town. Just love Clarens so much."

Clarens

Arundel Studios

"This was our first time visiting Clarens. It was all I expected it to be and more. Would definitely recommend it to anyone that has never been there."

Clarens

Views

"Lekker kuier dorpie."

Clarens

Picolo Nido

"Die onderdorp met die stadion is net raserig, veral vroegaand. Daarom is dit seker baie belangrik om die ligging van jou verblyf perfek te kies."

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Altyd lekker om 'n naweek daar te gaan rus."

Clarens

de Minimalist House

"Baie mooi, rusigte dorpie. Voel baie naby aan die natuur. Jy kan alles basies kry daar. Baie lekker kase, vir kaasliefhebbers. Atmosfeer voer jou terug na vervloeë dae."

Clarens

La Bri

"Die nasionale park is verlate - geen beheer oor wie ingaan en uitgaan nie. Dit het ons baie onveilig laat voel. Clarens is fantasties soos ons verwag het."

Clarens

Die Kruik

"Great."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem